Goeie Naand
Ek is opsoek na enige Shoulder of Full Mount capes wat kla gejag is of nog gaan word. Enige Spesie landswyd.
Shoulder en Full Mount Capes
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Shoulder en Full Mount Capes
Koop jy?
Enige spesifieke spesies?
Enige spesifieke spesies?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Shoulder en Full Mount Capes
Ja ek koop aan
Spesies:
Shouldermounts
Koedoe
Eland
Gemsbok
Waterbok
Rooihartbees
Springbok
Swartwildebees
Sable
Roan
Nyala
Bosbok
Rietbok
Rooi Ribbok
Vaal Ribbok
Lechwe
Bontebok
Scimitar
Takbok
Buffel
Fullmounts:
Springbok
Swart Springbok
Wit Springbok
Koper Springbok
Bosbok
Lechwe
Bontebok
Steenbok
Duiker
Blou Duiker
Rooi Duiker
Suni
Oribi
Vaal Ribbok
Rooi Ribbok
Nyala
Enige eksotiese Spesies ook
Spesies:
Shouldermounts
Koedoe
Eland
Gemsbok
Waterbok
Rooihartbees
Springbok
Swartwildebees
Sable
Roan
Nyala
Bosbok
Rietbok
Rooi Ribbok
Vaal Ribbok
Lechwe
Bontebok
Scimitar
Takbok
Buffel
Fullmounts:
Springbok
Swart Springbok
Wit Springbok
Koper Springbok
Bosbok
Lechwe
Bontebok
Steenbok
Duiker
Blou Duiker
Rooi Duiker
Suni
Oribi
Vaal Ribbok
Rooi Ribbok
Nyala
Enige eksotiese Spesies ook
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Shoulder en Full Mount Capes
Hi kan jy so rofweg se hoeveel betaal jy per cape en waar is jy gelee.
Groete
Jacques
Groete
Jacques
-
Jop
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue May 12, 2015 3:18 pm
Re: Shoulder en Full Mount Capes
Skakel my vriend Waren 084 516 3508
Musgrave K98 3006
Musgrave K98 .243
Baikal Vostok Toz .22
Musgrave K98 .243
Baikal Vostok Toz .22