Soek n Burris XTR 5-25
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Soek n Burris XTR 5-25
Vriend van my soek so scope. Burris XTR 5-25 x 56 met moar. Wie hou almal Burris aan? soek maar n nuwe een.
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Soek n Burris XTR 5-25
Jy mag dalk meer as n bietjie sukkel om presies so n scope te kry maat.
Xtr2 5-25x50 wat jy na soek gaan die SCR-MOA reticle he (MOAR is NF), maar ek glo darm die manne hier verstaan wat jy bedoel.
Volgens my begrip is hulle tans baie skaars.. Probeer paar Wildman takke lui glo jy behoort iewers reg te kom.
Baie groete

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Soek n Burris XTR 5-25
Jy gaan wyd moet bel, dalk is daar een erens in winkel maar al die groter en die bekende winkels wat Burris aanhou het nie in voorraad nie..
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Soek n Burris XTR 5-25
VLT in Pretoria se nuwe eienaars het onlangs 'n wye verskeidenheid ingekry. Hul is die huidige agente in Suid-Afrika.
https://www.facebook.com/vltarms
Dan kan jy ook die volgende ouens in George probeer maar hul het net beperkte lyne:
http://www.habitatafrica.co.za/
https://www.facebook.com/vltarms
Dan kan jy ook die volgende ouens in George probeer maar hul het net beperkte lyne:
http://www.habitatafrica.co.za/
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Soek n Burris XTR 5-25
Awesome scope
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
_______________
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster