Bipod gesoek?
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Bipod gesoek?
Ek is in die mark vir 'n nuwe Bipod. Voor ek winkel toe wil ek hoor of daar nie iewers een rondlê wat in jou pad is nie. PM asseblief met die informasie en prys dan vat ons dit van daar af.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Bipod gesoek?
Ek het een. Sal more die details plaas.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Bipod gesoek?
Niks gehoor van Boersonderroer. Enige iemand anders wat 'n Bipod wil verkoop?Boersonderroer wrote:Ek het een. Sal more die details plaas.
Ek sal tot more oggend kans gee dan maar gaan koop by die winkel.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Bipod gesoek?
Ek het n Harris 9-23. Hy is redelik hoog en jy kan gemaklik met hom sit en skiet PM my as jy belang stel
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Bipod gesoek?
Ben, verkieslik een waaragter ek kan sit soos M98mauser beskryf.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Bipod gesoek?
Ben waste hoogte Harris Bipod het jy beskikbaar?
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Bipod gesoek?
Prys asbBen wrote:6-9 Harris
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Bipod gesoek?
Rupert, ek het vir Ben 'n pm gestuur, maar ek sien jy het eerste gevra. Gesels julle eers. Ek vat hom as jy hom nie wil he nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Bipod gesoek?
Piet, het jy darem reggekom?pietbak wrote:Ben, verkieslik een waaragter ek kan sit soos M98mauser beskryf.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ons skaak nou jou draad. Jammer maat.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Bipod gesoek?
Dankie ja. M98mauser sal vanaand vir my fotos stuur.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Bipod gesoek?
Gawie
Dankie maar ek sal die offer eers n mis gee.
Groete
Dankie maar ek sal die offer eers n mis gee.
Groete
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Bipod gesoek?
Jammer , die ding is nie in my kluis waar ek gedink ek het hom gelos nie, maar ek het hom opgespoor in my herlaai kamer se tafel. Dis 'n Vanguard Equaliser 3.pietbak wrote:Niks gehoor van Boersonderroer. Enige iemand anders wat 'n Bipod wil verkoop?Boersonderroer wrote:Ek het een. Sal more die details plaas.
Ek sal tot more oggend kans gee dan maar gaan koop by die winkel.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
http://www.vanguardworld.us/hunting_us/ ... sectionTop
Ek het 'n R1100 betaal by die Humansdorpse Koop so jaar gelede.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Bipod gesoek?
M98mauser het vir my fotos en inligting gestuur. Ek verkies om die Picatinny rail sisteem te gebruik. Die geweer het 'n sintetiese kolf. Ek het gevind dat die geweer band konneksie begin brokkel na 'n ruk se gebruik. Julle raad sal waardeer word.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.

