Beste nag skiet teleskoop

Post Reply
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Beste nag skiet teleskoop

Post by Gernie »

More manne, kort die gesoute nagskiet manne se hulp asb. Vriend van my is opsoek na n baie goeie nag skiet teleskoop. Wat sal julle se is die beste waarmee jy al te doen gehad het:
- helderste in nag
- beste kruishaar
-positiewe stel
-Min vergroting benodig

Teleskoop sal meestal vir nag skiet en springbok jag in Noordkaap gebruik word met max budget van 20K.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Beste nag skiet teleskoop

Post by Geno »

Die heel heel heeeeeeel beste nagskiet teleskoop wat ek van weet is die Zeiss Diavari 3-12x56.

Vir R20k kan daardie pel baie lekker scopes kies.
Ek sou kyk na:
Meopta Meostar R1 3-12x56
Meopta Meostar R2 3-15x56
'n Ouer Kahles van soorte
Rond shop vir 'n 2dehandse Swaro Z5/Z6. Daar is baie bargains daar buite.
FM en oorlede Jason het lank met 'n Leupold VX3 6.5-20x50 LR Varmint in die nag geskiet. FM doen nogsteeds. Ek het nie lank terug een vir R10k gekoop.
S&B maak ook lekker scopes wat goed kyk in die nag.

Die opsies is eindeloos.
Die man moet sê of hy meer dag skiet as nag skiet, of anders om.

Meer dag skiet, sou ek na die Meostar R2 3-15x of Leupold VX3 soos bo genoem kyk.
Andersom, die ander scopes, met die R2 hier bo ingesluit.
Eintlik is die Meostar R2 3-15x 'n bitter lekker scope vir bokskiet en nagjag, en sou dit my eerste keuse wees as R20k my budget was...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Beste nag skiet teleskoop

Post by Gernie »

Dankie Geno
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Beste nag skiet teleskoop

Post by kopskoot »

Gernie stuur my jou nommer asb.

het jou pm gestuur, maar lyk my hy gaan nie deur nie.Le heeltyd by outbox om een of ander rede

Ronald
083 310 511nul
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Post Reply