Algemene jag punt vir 30-06?
- Peter OMoore
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Fri Nov 26, 2010 9:19 am
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
150gr Hornady SST
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Enige kruit wat jy gebruik sal jy weer jou spoed moet toets en aanpas as jy n nuwe lot gebruik, gebruik die kruit wat jou die beste dop filling vir jou spoed gee. Persoonlik sou ek nie ligte as 180gr in n 06 skiet nie maar dit is maar net ek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Ek klaar die S365 en 180gr punte bestel, wou dit verander het maar lyk dis te laat. So sal eers by dit hou.
Capt, ek sal die data kry en deur gee, dankie vir die hulp.
Capt, ek sal die data kry en deur gee, dankie vir die hulp.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Morne,
Jy het verwys na Proamm punte. Kry mens die punte te koop?
Jy het verwys na Proamm punte. Kry mens die punte te koop?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Morne
Wat is jou begroting vir koeëls ("punte")? Die bruinboks tipe PMP sou ek nie vinniger laai as 2400 nie. Skiet jy naby sit jy met heelwat vleisskade of dalk 'n koeël wat nie opgewasse is vir sy werk nie. Maar die lae spoed gaan jou nie so lekker trajek gee nie. Dit help egter as die bok net agter 'n duin staan.
Onthou goeie jag koeëls is 'n belegging met versekering ingebou en gewaarborgde kapitaal!!
Hou die 180gr vir die bosveld en laai hulle net mooi stadig. Of gooi hulle op papier uit.
Soos genoem kyk dan vir beter koeëls in die 150-168 gewigs klas en druk hulle bietjie na een van die hoër nodes. Ongelukkig is die GS Custom koeëls nie beskikbaar van die rak af nie, maar ek dink 'n 150gr HV @ 3,000vps sal darem lekker werk vir als wat in Namibië se suide reg staan om te skiet. Hoor of Kriek koeëls vir jou voorraad het of dan een van die ander lokale mono metaal vervaardigers.
Wat is jou begroting vir koeëls ("punte")? Die bruinboks tipe PMP sou ek nie vinniger laai as 2400 nie. Skiet jy naby sit jy met heelwat vleisskade of dalk 'n koeël wat nie opgewasse is vir sy werk nie. Maar die lae spoed gaan jou nie so lekker trajek gee nie. Dit help egter as die bok net agter 'n duin staan.
Hou die 180gr vir die bosveld en laai hulle net mooi stadig. Of gooi hulle op papier uit.
Soos genoem kyk dan vir beter koeëls in die 150-168 gewigs klas en druk hulle bietjie na een van die hoër nodes. Ongelukkig is die GS Custom koeëls nie beskikbaar van die rak af nie, maar ek dink 'n 150gr HV @ 3,000vps sal darem lekker werk vir als wat in Namibië se suide reg staan om te skiet. Hoor of Kriek koeëls vir jou voorraad het of dan een van die ander lokale mono metaal vervaardigers.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Julle ouens besef die verskil in drop tussen n 155gr koel teen 3000fps en n goeie 180gr koel teen 2800fps op 300m is minder as n halwe duim? As jy bokke op 300 en 350m skiet moet jy elk geval nie meer kentucky windage skote vat nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Capt. Oblivious wrote:Julle ouens besef die verskil in drop tussen n 155gr koel teen 3000fps en n goeie 180gr koel teen 2800fps op 300m is minder as n halwe duim? As jy bokke op 300 en 350m skiet moet jy elk geval nie meer kentucky windage skote vat nie
My bekommernis is rondom die pmp's teen 2800 kry dalk koper en lood skeiding in vlug
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Met goeie koel bedoel ek nie konstruksie nie ek dedoel een met n beter BC as n pmp of cruiser, daai BT sal baoe mooi werk op 300m maar self daai pmp sal job
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Die jagtog is eers in Julie, so in tussen wil ek nie duur punte op papier mors nie, dis hoekom ek eers aan proamm gedink het. So bietjie die geweer te leer ken op die skietbaan en kyk as ek dit so na as moontlik "gesync" kan kry met my Leupold RX-1200i TBR/W. My teleskoop vergroting is 3-15x42, so dink nie gaan skote op n dier verder as 350m vat nie. Ek nou die dag maklik die gong op die 300m raak geskiet met die bruin boks pmp 48.5gr teen 2400vt/sek. Maar ek gaan al die data vir Capt gee, kyk as ons spoed bietjie kan opkry.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Ek stem met Johan 165 gr is 30.06 se kos , gebruik chrony en kry jou 2 de grafiek vir bymekaar kom op die groep , hou net spoed en druk dop
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Niemand vir 'n 180 gr SST nie?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
180gr accubond
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Moet saam stem...Doomslayer wrote:180gr accubond
Lood punt =180gr Accubond
Mono punt= 150gr-168gr Barnes
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Morne, sien jys Pta Oos....
Lyttleton Indoor in Jean ln, Centurion het 180gr Accubonds op die rak....+-R780 per 50

Mar moet vir niemand sê nie anders môre is hulle weg...Ashley wrote:Morne, sien jys Pta Oos....
Lyttleton Indoor in Jean ln, Centurion het 180gr Accubonds op die rak....+-R780 per 50
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Ek jag baie met n CZ550 .30-06 met bruin boks 180gr. Tot op hede nog nooit probleme gehad van vlakvark tot eland nie. Kry so 2 duim groepe op 100m maar dis sommer so dooierus oor die bakkie se dak. Daar is verseker beter opsies met platter trajek en minder vleisskade maar met genoeg oefening tot op 350m behoort dit te werk. Het noudiedag n jakkals gelooi op 300m.Morne Van Der Merwe wrote:Middag Manne,
Ek het so bietjie gelaai, ek het met PMP 180 bruin punte gelaai met S365. Ek kon beste groepering kry met 49.5gr, op 100m kan jy 4skote met n 50c munt toe maak, die chrony vir 'n gemiddeld van 2446vt/sek gegee.
Ek Gaan in Namibia jag, koedoes en gemsbokke. Sal die bo genoemde lading voldoente wees op skote tot so 350m?
Ek gaan wel die bruin boks punte vervang met PMP proamm.
Ek luister graag.
Groete
Morne
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Middag Manne,
Baie dankie vir almal se insette, waardeur dit baie.