Algemene jag punt vir 30-06?

User avatar
Peter OMoore
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Fri Nov 26, 2010 9:19 am

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Peter OMoore »

150gr Hornady SST
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Capt. Yoda »

Enige kruit wat jy gebruik sal jy weer jou spoed moet toets en aanpas as jy n nuwe lot gebruik, gebruik die kruit wat jou die beste dop filling vir jou spoed gee. Persoonlik sou ek nie ligte as 180gr in n 06 skiet nie maar dit is maar net ek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Morne Van Der Merwe »

Ek klaar die S365 en 180gr punte bestel, wou dit verander het maar lyk dis te laat. So sal eers by dit hou.
Capt, ek sal die data kry en deur gee, dankie vir die hulp.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by TOKELOS »

Morne,
Jy het verwys na Proamm punte. Kry mens die punte te koop?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Capt. Yoda »

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Carl »

Morne

Wat is jou begroting vir koeëls ("punte")? Die bruinboks tipe PMP sou ek nie vinniger laai as 2400 nie. Skiet jy naby sit jy met heelwat vleisskade of dalk 'n koeël wat nie opgewasse is vir sy werk nie. Maar die lae spoed gaan jou nie so lekker trajek gee nie. Dit help egter as die bok net agter 'n duin staan. ;) Onthou goeie jag koeëls is 'n belegging met versekering ingebou en gewaarborgde kapitaal!!

Hou die 180gr vir die bosveld en laai hulle net mooi stadig. Of gooi hulle op papier uit.

Soos genoem kyk dan vir beter koeëls in die 150-168 gewigs klas en druk hulle bietjie na een van die hoër nodes. Ongelukkig is die GS Custom koeëls nie beskikbaar van die rak af nie, maar ek dink 'n 150gr HV @ 3,000vps sal darem lekker werk vir als wat in Namibië se suide reg staan om te skiet. Hoor of Kriek koeëls vir jou voorraad het of dan een van die ander lokale mono metaal vervaardigers.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Capt. Yoda »

Julle ouens besef die verskil in drop tussen n 155gr koel teen 3000fps en n goeie 180gr koel teen 2800fps op 300m is minder as n halwe duim? As jy bokke op 300 en 350m skiet moet jy elk geval nie meer kentucky windage skote vat nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Carl »

Capt. Oblivious wrote:Julle ouens besef die verskil in drop tussen n 155gr koel teen 3000fps en n goeie 180gr koel teen 2800fps op 300m is minder as n halwe duim? As jy bokke op 300 en 350m skiet moet jy elk geval nie meer kentucky windage skote vat nie
;D Goeie 180gr koeël! Ek sou dink 'n Accubond saam met 'n Balistic tip gaan bitter goed werk. Heng op 300m gaan die BT hunting nie prisoniers vat nie ;)
My bekommernis is rondom die pmp's teen 2800 kry dalk koper en lood skeiding in vlug ;D
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Capt. Yoda »

Met goeie koel bedoel ek nie konstruksie nie ek dedoel een met n beter BC as n pmp of cruiser, daai BT sal baoe mooi werk op 300m maar self daai pmp sal job
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Morne Van Der Merwe »

Die jagtog is eers in Julie, so in tussen wil ek nie duur punte op papier mors nie, dis hoekom ek eers aan proamm gedink het. So bietjie die geweer te leer ken op die skietbaan en kyk as ek dit so na as moontlik "gesync" kan kry met my Leupold RX-1200i TBR/W. My teleskoop vergroting is 3-15x42, so dink nie gaan skote op n dier verder as 350m vat nie. Ek nou die dag maklik die gong op die 300m raak geskiet met die bruin boks pmp 48.5gr teen 2400vt/sek. Maar ek gaan al die data vir Capt gee, kyk as ons spoed bietjie kan opkry.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Jurgen Visser »

Ek stem met Johan 165 gr is 30.06 se kos , gebruik chrony en kry jou 2 de grafiek vir bymekaar kom op die groep , hou net spoed en druk dop
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by LoopSoosStroop »

Niemand vir 'n 180 gr SST nie?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Doomslayer
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Doomslayer »

180gr accubond
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Ashley »

Doomslayer wrote:180gr accubond
Moet saam stem...
Lood punt =180gr Accubond
Mono punt= 150gr-168gr Barnes
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Ashley »

Morne, sien jys Pta Oos....
Lyttleton Indoor in Jean ln, Centurion het 180gr Accubonds op die rak....+-R780 per 50
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Ashley »

Ashley wrote:Morne, sien jys Pta Oos....
Lyttleton Indoor in Jean ln, Centurion het 180gr Accubonds op die rak....+-R780 per 50
Mar moet vir niemand sê nie anders môre is hulle weg... :laugh: :laugh: :laugh:
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Eduard Venter »

Morne Van Der Merwe wrote:Middag Manne,

Ek het so bietjie gelaai, ek het met PMP 180 bruin punte gelaai met S365. Ek kon beste groepering kry met 49.5gr, op 100m kan jy 4skote met n 50c munt toe maak, die chrony vir 'n gemiddeld van 2446vt/sek gegee.
Ek Gaan in Namibia jag, koedoes en gemsbokke. Sal die bo genoemde lading voldoente wees op skote tot so 350m?
Ek gaan wel die bruin boks punte vervang met PMP proamm.
Ek luister graag.

Groete
Morne
Ek jag baie met n CZ550 .30-06 met bruin boks 180gr. Tot op hede nog nooit probleme gehad van vlakvark tot eland nie. Kry so 2 duim groepe op 100m maar dis sommer so dooierus oor die bakkie se dak. Daar is verseker beter opsies met platter trajek en minder vleisskade maar met genoeg oefening tot op 350m behoort dit te werk. Het noudiedag n jakkals gelooi op 300m.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Algemene jag punt vir 30-06?

Post by Morne Van Der Merwe »

Middag Manne,

Baie dankie vir almal se insette, waardeur dit baie.

Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Post Reply