Superchrono chronograaf

Post Reply
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Superchrono chronograaf

Post by Smit@50 »

Desember 2015 het begin soek na n nuwe chrono graaf het gekyk na Magneto speed en dan die Superchrono . Na die revoews wat ek gelees het oor die Magneto speed het besliut op die Superchrono . En in Februarie toe een by ons Plaaslike Wildman gekoop . Hy het baie goed gewerk tot so 3 weke terug . Al my ladings op 300 was skielik 200ft/s vinniger. Ek het later n laser begin gebruik om seker te maak hy is 100 % opgestel . Homm hoog ennaby aan die patroon se trajek gestel verder vorentoe om te veseker hy vang nie die mussle bladt van 300 nie. Nog steeds was die spoed verskil 200 plus f/s. Gister het ek hm terug gevat Wildman toe en gaan toets met en nuwe een reg langs hom gesit . Die eind resultaat was dat my chrono 200ft/s uit was. Gelukkig het hulle hom dadelik vervang sonder enige vrae . Dit is nou goeie diens . Maar nie te min het nou my bedenkinge oor die Superchrono.
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Superchrono chrograag

Post by ruaanb »

Vir interessantheid wat het jou teen die MagnetoSpeed laat besluit?
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Re: Superchrono chronograaf

Post by Smit@50 »

Die een was te duur 8 K en die goedkoper een se hulle kom los van die loop af . En die items is alles van goedkoop plastiek gemaak. Dit was die enigte redes. En die ander met die defusers sie ek nie voor kans nie. Die nuwe een wat ek gister gekry het is nou reg . Maar vir hoe lank weet ek nie. Hy stel maklik op en nie moeilik om te gebruik nie.

Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Superchrono chronograaf

Post by ruaanb »

Kan darem se ek het nog nie daai los kom probleem ondervind nie.
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Re: Superchrono chronograaf

Post by Smit@50 »

Ja maar so leer n mens . Hoe se hulle besluite besluite. As ek dalk self die twee op die rak met my eie oë kon sien was my besluit dalk anders.

Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Superchrono chronograaf

Post by alecjohnson »

Smit@50 wrote:Die een was te duur 8 K en die goedkoper een se hulle kom los van die loop af . En die items is alles van goedkoop plastiek gemaak. Dit was die enigte redes. En die ander met die defusers sie ek nie voor kans nie. Die nuwe een wat ek gister gekry het is nou reg . Maar vir hoe lank weet ek nie. Hy stel maklik op en nie moeilik om te gebruik nie.

Sent from my SM-N910C using Tapatalk

HUh???

Ek was van die eerstes om 'n Magneto sporter te bekom toe hulle nog net oor die R3k was!
Ek het nog nie 'n sekond se moeilikheid gehad nie!

but to each his own ;)
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superchrono chronograaf

Post by Gawie(13mm) »

Alec, vertel bietjie vir die manne hoe jy jou spoed toets om weer op node te kom met 'n nuwe lot kruit. Ek en Heinz het ons gister amper slap gelag vir die man se manewales. Ons het toe gelag, maar na die tyd besef dat daar waarlik nie 'n makliker manier is nie. G'n opstel en bekommernisse van goed wat moer toe geskiet word nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Re: Superchrono chronograaf

Post by Smit@50 »

Na die episode het ek geen vertroue in die superchrono nie.

Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
hpbreiten
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Fri May 15, 2015 1:52 pm

Re: Superchrono chronograaf

Post by hpbreiten »

Ek moet ook einde van die maand 'n chrony koop en oorweeg die een op die pic baie sterk. Sal graag julle opinie wil hoor asb?

Glock Gen4 G26
Smith & Wesson M&P 15 22
Smith & Wesson M&P Sport
Howa 6.5x55
Musgrave 30-06
Weatherby 30-378
Mossberg 12ga
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Re: Superchrono chronograaf

Post by Smit@50 »

As ek jy was sou ek 2000 rand meer betaal het en Magneto speed chrono graaf gekoop het. Al die chronos met die ligskerms is n pyn om op te stel . Dit is gewoonlik net n kwessie van tyd voor jy hom raak skiet.

Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Superchrono chronograaf

Post by tripodmvr »

Ek het nou al 2 prochrono modelle gehad en in 20 jaar nog nie een raakgeskiet nie. Die Pro het 'n breë band om oor te skiet en die nuutste generasie tel elke koeël op - selfs al die 223's wat ek al oorgejaag het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Superchrono chronograaf

Post by ruaanb »

sit vir jou pienk stickers op elke armpie van jou chrony op n minimum en 'n maximum. jy sal die pienk in jou scope raak sien en so help dit dat jy dit nie raak skiet nie. pasop net vir ruk windjie soos met my gebeur het dan help daai stickertjies niks. 1ste prys is vir my die Magnetospeed vir gebruikers vriendelikheid.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Superchrono chronograaf

Post by alecjohnson »

Gawie(13mm) wrote:Alec, vertel bietjie vir die manne hoe jy jou spoed toets om weer op node te kom met 'n nuwe lot kruit. Ek en Heinz het ons gister amper slap gelag vir die man se manewales. Ons het toe gelag, maar na die tyd besef dat daar waarlik nie 'n makliker manier is nie. G'n opstel en bekommernisse van goed wat moer toe geskiet word nie.
Gawie ek dink nie die is die plek nie netnou dink die manne in ek doen dit in die dorp. :)


vir die wat nuuskierig is, ek moes vinnig 'n lading kry vir impala koeëls vir die volgende dag, ek het 2 rontes gelaai en magneto gebruik in die aand na werk( toe ek nog in die bos gewerk het) die twee sommar in die grond in geskiet voor my huis. data is in QL ingevoer en ek het my node lading bepaal en gelaai. Als het goed verloop 'n lading ontwikkeling sonder worries. o vir die wat wonder die was op 'n 243 Win...
Post Reply