Skootplasings

Post Reply
User avatar
TheBus
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm

Skootplasings

Post by TheBus »

Ek is redelik nuut tot jag en probeer soveel as moontlik leer.

Wat is julle beste boek/app vir skootplasings?
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Skootplasings

Post by VdWalt »

Koop by Archers Edge die Impact DVD's, hulle is vir boog jag maar
perfek vir alle jagters.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Skootplasings

Post by Supacow »

Op met die voorbeen onderste 3de en tussen oog en oor. Werk vir al die gewone wild. As jy n krokkie jag raadpleeg jou app ;)
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Skootplasings

Post by VdWalt »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ootplasing

Jammer Blok is weg - hier was een van sy goeie bydraes.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Skootplasings

Post by Carl »

Hier is ook so paar van die geleerde manne hier op die forum ;)
http://jaracal.com/search.php?keywords= ... mit=Search
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Skootplasings

Post by FHM »

Netjiese en baie voorbeelde hierso - Hunting Shot Placement Guide
https://www.google.com.na/?ion=1&espv=2 ... nt%20guide

En die sal ook handing wees vir die begin jagter
http://www.shakariconnection.com/africa ... ement.html
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3614
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Skootplasings

Post by Fanta300 »

Shotap Africa
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Skootplasings

Post by Eugene »

'n Jagmaat van my het altyd gesê om jou te verbeel daar is 'n ballon tussen die voorbene van die bok en ongeag van die hoek waarteen die bok staan, moet jy probeer om deur die middel van daai ballon te skiet. 'n Mens raak soms so gewoond aan papierbokke skiet, dat jy vergeet dat 'n bok 3D is en nie 2D nie. My al baie gehelp in die jagveld....
Aim small, miss small
User avatar
TheBus
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm

Re: Skootplasings

Post by TheBus »

Dankie aan almal vd hulp!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Skootplasings

Post by Armand Steenkamp »

VdWalt wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ootplasing

Jammer Blok is weg - hier was een van sy goeie bydraes.

Waar is Blok dan? Hy ons ook verlaat? Altyd sy bydraes geniet.
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Skootplasings

Post by Bakkies303 »

The Perfect Shot dvd deur Kevin Robertson het ek baie geniet.
Post Reply