30 06 110gr vmax

Post Reply
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

30 06 110gr vmax

Post by NicoSmit »

Wat dink julle manne van die bg op 'n blesbok kop en nek skote?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: 30 06 110gr vmax

Post by Williel »

Sal seker nie sleg werk nie, kyk ook dan na 125 gr Nos BT.
Groete, Willie
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: 30 06 110gr vmax

Post by dehacked »

Ek het met die 270 so 'n paar springbokke en varke met 110vmax geskiet. Baie goed gewerk maar hou maar by kop as jy wil eet wat jy skiet.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: 30 06 110gr vmax

Post by Toyrsi »

Gebruik 110gn Barness ttsx op 308. Werk mooi.

Sent from my SM-N910F using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 30 06 110gr vmax

Post by NicoSmit »

Hier is die herwinde koels uit die blesbokke wat ek die naweek geskiet het
foto 1 is die bok skuins van voor geskiet in die bors area geen merkbare vleis skade afstand 130 tree
foto 2 bok is reg agter die blad geskiet ,het die blad been gemis was 'n bietjie laag ,min skade onder die blad afstand 212m gerange.
derde bok is die koel reg deur skade ook minimaal afstand 150 tree
Ek is heel tevrede met die 110gr vmax se vertoning
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Post Reply