Lekker video en mooi skote!
Plaas asb nog, en moet jou gladnie steur aan greenies en medejagters wat jou afraai om dit te post nie.
Solank jou jag wettig was, en die dier met die minste lyding dood is, go for it!
Raak skote in Namibie 2015
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Raak skote in Namibie 2015
Goed, beter, 6millimeter!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Raak skote in Namibie 2015
Mooi wêreld, mooi bokke.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Raak skote in Namibie 2015
Goeie video en uitstekende skote.
Paar mooi springbokke.
Sal graag nog wil sien as jy het.
Paar mooi springbokke.
Sal graag nog wil sien as jy het.
-
Basson
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Jun 15, 2014 8:43 pm
Re: Raak skote in Namibie 2015
Smart video!! Dankie vir die deel
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Raak skote in Namibie 2015
Dit is 'n feit soos 'n koei.Supacow wrote:270 skiet die bokke dat hul horings afspring
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
