Storings permit
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Storings permit
Naand maats.
Ek het so ruk terug gepost oor nuwe .22 wat gekoop is, hys nog in die Kaap tot liksens daar is...
Is daar 'n manier om storings permit te kry sodat sy darm in haar baas se huis(kluis) kan kom slaap??, tot tyd en wyl...indien wel, kan iemand raad gee...
Cobus

Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Storings permit
Cobus
Se gou eers, het jy die wapen by n privaat persoon gekoop of n geweer handelaar? Indien dit by n winkel is gaan jy nie regkom met n permit, maar indien by n privaat persoon is dit wel mooontlik om n storings permit te kry en die wapen in jou kluis te mag staan. Onthou jy mag hom dan nie gebruik nie!!!! Hahaha
Vul net die nodige vorms in en die eienaar van die roer moet dit teken, en jy kan dit laat stempel by die polisie stasie en jy kan RAM couriers bel om dit op te tel, ook met die nodige papier werk.
Jy moet immers alreeds n bevoegdheid sertifikaat he en die nodige kluis.
Hoop dit help, skrou maar as jy nog iets wil weet.
Groetnis

- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Storings permit
Cobus
Jy kry ook 'n gebruikspermit om geweer in sekere omstandighede te mag gebruik. Die permit moet volgens wetgewing binne 7 dae na aansoek gedoen is uitgereik word, normaalweg neem dit 21 dae.
Met aansoek vir permit moet rede goed gemotiveerd wees. Jy kan bv geweer dringend nodig he vir beheer van ongediertes of vir kompetisie skiet, is maar 2 voorbeelde.
Persoonlik het ek met my haelgeweer vir 'n geruime tyd geskiet met gebruikspermit en in periode van permit is regte lisensie uitgereik.
Praat onder korreksie maar permit word standaard vir 3 maande uitgereik maar verlenging van permit kan aangevra word.
Jy moet bevoegtheid sertifikaat en goedgekeurde kluis he.
Min polisiemanne en polisie stasies weet van die permitte so wees gewaarsku.
Mooi loop
MEERKAT

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Storings permit
Storingspermit word binne 'n uur of so verkry. Jy moet net reeds vuurwapen besit.
Tydelike lisensie kan verkry word. Het gister aansoek gedoen vir een. Maksimum tydperk is 1 jaar. Aansoek is identies aan permanente aansoek en koste is ook R140. Vorms is verkrygbaar op SAPS webtuiste

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Storings permit
Manne, thanx vir die advies...SJ, jy weet mos ek's 'n wetgetroue man en sal die roer net stoor, skoonmaak, scope opsit ens, gladnie skiet nie 
As 'n man 'n ding koop en betaal, wil jy hom mos net onder jou eie dak h?, dan nie??
Ek's bly jy vertel my van die RAM manne, anders sou ek die 28 uur roundtrip moes aanpak...
Hy's by n privaat makker gekoop, die man koop en verkoop wapens as ek reg verstaan..
My swaer het ook by hom een gevat...
Einste swaer sit nou in Botswana en jag sy eerste buffel..
..(lucky black-sam)
Groete
Cobus
As 'n man 'n ding koop en betaal, wil jy hom mos net onder jou eie dak h?, dan nie??
Ek's bly jy vertel my van die RAM manne, anders sou ek die 28 uur roundtrip moes aanpak...
Hy's by n privaat makker gekoop, die man koop en verkoop wapens as ek reg verstaan..
My swaer het ook by hom een gevat...
Einste swaer sit nou in Botswana en jag sy eerste buffel..
Groete
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Storings permit
Cobus
Doen dan nou maar die round trip dan kom slaap jy by my oor, dit sal lekker wees. Kyk net of jy n vervoer permit vir die geweer kan kry by SAPS anders kan jy dalk moeilikheid kry teen die pad.

- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Storings permit
Manne ja jy kan hom stoor maar glad nie met daai permit vervoer nie. Dit is slegs die lisensiehouer wat hom kan vervoer so ver ek weet. Ek het so stel al afgetrap. Kobus probeer gerus die tydelike lisensie, weet van manne wat hom het en soos reeds gese weet nie alle stasies van dit nie. My dfo se, wanneer ek vra van tydelike lisensie dis onmoontlik en dat daar nog net 1 in die land goedgekeur is, wel ek weet van n paar.
Sterkte
Francois
Sterkte
Francois
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Storings permit
Manne nou vertel julle my van n n ding wat my sommer baie bly maak, daai tydelike permit. Ek wil grag weet wat is daai aansoek se form no. Ek weet die bergings permit se form no is SAP539, maar as die manne by die polisie nie weet van daai tydelike permit nie sal dit help as ek sy dokument no het.
Ek luister met n lied in my hart.
Blok.
Ek luister met n lied in my hart.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

-
jmb
Re: Storings permit
Blok die tydelike permitte of sogenaamde "section 21" permitte is ongelukkig nie meer so eenvoudig nie. Daar heers lyk my redelike chaos daar. Dit was oorspronklik 'n permit wat deur jou provinsiale vuurwapen afdeling uitgereik is. Nou lyk my gaan sommige na SFR en beland maar ook op die hoop. Sommige ouens kry dit in 'n kort tyd en ander wag 'n jaar of meer. Jy moet ook voldoende redes kan verstrek vir die uitreik van die permit.
Storings permitte is egter maklik en kan binne 'n uur gekry word.
Storings permitte is egter maklik en kan binne 'n uur gekry word.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Storings permit
BLOK
As ek reg onthou is die vorm se nr. 518, maak net seker.
Groetnis
As ek reg onthou is die vorm se nr. 518, maak net seker.
Groetnis
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Storings permit
SJ
Jy is reg met die SAPS 518. Die form kan vanaf die SAPD se website af verkry word onder vuurwapens.
Andy

"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Storings permit
Dankie manne
JMB sal maar probeer as ek so kyk kos dit nie veel nie en net is ek dalk een van daai wat dit vinnig kry, vir my klink dit of dit al die moeite werd kan wees.
Weereens dankie.