Atn x-sight HD digital scope
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Atn x-sight HD digital scope
Dag lede!
Het van jul al die bo gemelde scope gebruik en hoe vind jul hom?
Het van jul al die bo gemelde scope gebruik en hoe vind jul hom?
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Myne is goed maar sien die x-sight II is oppad.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Ek het juis gedink aan die 2
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Vertel bietjie meer? Is hy betroubaar en is die scope die geld werd?gbvl wrote:Myne is goed maar sien die x-sight II is oppad.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Wil ook weet. Wat kos hy?birklec wrote:Vertel bietjie meer? Is hy betroubaar en is die scope die geld werd?gbvl wrote:Myne is goed maar sien die x-sight II is oppad.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
4-14 is R16500.00
5-20 is R19000.00
Die pryse is vir die hd2
5-20 is R19000.00
Die pryse is vir die hd2
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Vir wat dit is dink ek nie dis sleg nie. Basies n hd kamera met 5x optiese vergroting en die res is digitaal so op maks vergroting is die beeld resolusie n bietjie greinerig maar tot op 16x heel goed. Dit is IR nag visie wat beteken dat dit eintlik net goed werk met n IR lig en die een wat saamkom is reg vir so 100 -150m as ek moet skat. Mens kan wel beter ligte kry. Wat handig is is dat die scope in dag ook gebruik kan word en kan klank en video opneem. Sover hou dit zero goed met die op en afhaal van die geweer. Daar is baie youtube video's wat meer inligting gee. Dis wel nie so goed soos n thermal nagsig maar dan ook weer nie naby aan daai pryse en ek dink dit doen n goeie job om n gaping in die mark te vul. Het nog net na beeste en skape innie donker gekyk maar met iemand gesels wat al n hele paar jakkalse geklis het met so een op die geweer
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Dankie gbvl.
Neem aan jy het nog geen probleme gehad nie.
Ek lees so hier en daar op ander forums van sagteware probleme.
Neem aan jy het nog geen probleme gehad nie.
Ek lees so hier en daar op ander forums van sagteware probleme.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Atn x-sight HD digital scope
Ek het die 5-18 gehad en het nou die X-sight 2 5-20. Ek was bitter tevrede met die X-Sight 1 5-18. Ek het nou laasweek eers die X-Sight 2 5-20 gekry so moet nog als toets maar sover lyk hy bakgat. Hy is baie duidelik. Het ñ paar lekker funksies wat die X1 nie gehad het nie.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
By wie het jy die nuwe een gekoop Marno?marno wrote:Ek het die 5-18 gehad en het nou die X-sight 2 5-20. Ek was bitter tevrede met die X-Sight 1 5-18. Ek het nou laasweek eers die X-Sight 2 5-20 gekry so moet nog als toets maar sover lyk hy bakgat. Hy is baie duidelik. Het ñ paar lekker funksies wat die X1 nie gehad het nie.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Atn x-sight HD digital scope
Ek het by Futurama gekoop jong. Ek het vir my n sniper hawg 66lr lig van Texas af saam gebring toe ek da gejag het. Ek skiet met IR filter op die lightforce ook. Sien met albei lekker gemaklik 400m.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Marno,is daar groot verskil tussen vorige model teen nuwe in beeld ens?
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Atn x-sight HD digital scope
Yes die nuwe een as jy deur hom kyk het HD skerm so hy is baie duidelik.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Op watse kaliber geweer is hy
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Atn x-sight HD digital scope
Ek het hom op my 22 250
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Het futurama die beste prys op hul?
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Atn x-sight HD digital scope
Ek dink sover is hulle die enigstes wat die X2 het.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Ek het gedink om die 4-14 te kry,want skiet amper nooit bo 14 vergroting nie.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Atn x-sight HD digital scope
Ek dink ek het met my ou een seker 3 keer met meer as 5x vergroting geskiet en klits die jakke sommer lekker op 200m met 5x
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Koop pulsar 850 met range finder en koop nie weer.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
hoekom?weet jy wat is die prys verskil?MEERKAT wrote:Koop pulsar 850 met range finder en koop nie weer.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Marno.
Ek het toe besluit op 5-20 x-sight II.
Watter battery gebruik jy?ek wil graag rechargeable batterye gebruik, maar sien hul is 1.2v.Ek sien die amerikaners gebruik kentli.
Ek het toe besluit op 5-20 x-sight II.
Watter battery gebruik jy?ek wil graag rechargeable batterye gebruik, maar sien hul is 1.2v.Ek sien die amerikaners gebruik kentli.
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Vir nie herlaaibaar hou Energizer lithium vir my die langste maar gebruik n eksterne herlaaibare battery met usb konneksie andersins.
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Hi.Het jy nog geen rechargeable aa battery gebruik nie?gbvl wrote:Vir nie herlaaibaar hou Energizer lithium vir my die langste maar gebruik n eksterne herlaaibare battery met usb konneksie andersins.
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Atn x-sight HD digital scope
Nee jammer geen onderving met dit
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Sent from my SM-G900H using Tapatalk