Wat beveel julle aan?
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Wat beveel julle aan?
Dagse Almal..
Joh, ek het nogal lanklaas iets kom se hier.. Kry eintlik skaam as ek nou daaraan dink.. Maar ek het darm nog steeds kom lees wat se die groot manne as ek die tyd gekry het..
In elkgeval.. Ek wil nou al vir 'n hele ruk vir my 'n geweer koop.. Sodat ek nie as ek eendag 22 is, nog steeds van pa afhanklik moet wees nie.. Ek moet die outjie self betaal, so die sente is nie baie nie, maar ek wil ook nie gemors koop nie.. En dis soos ek vir pa gese het.. Die geweer gaan vir 'n baie lang ruk my enigste geweer wees en ek wil graag 'n koedoe of gemsbok met hom skiet as die kans daar is.. So my kop se vir my .308 of 30-06.. Die geweer gaan hoofsaaklik vir jag gebruik word en dalk 1 of 2 veldskiete 'n jaar.. So nou wonder ek, moet ek 'n nuwe roer koop, of 'n 2de handse 1 soek? Watse kaliber en as ek 'n nuwe een koop, wat moet dit wees? Ek luister graag na wat die groot manne se..
Groete
Tiny..

-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Tiny
Kom luister nou na jou Ouboet en koop 'n nuwe Howa, dan is jy klaar gekoop! Jy kan 'n 308 koop met die klaar laminated kolf vir 'n prys binne jou budget! Jy kan selfs 'n 270 Howa koop. Jy kan dan skiet van 'n springbok tot 'n koedoe en selfs die 8duim gong op 400m sonder 'n gredeboog! Haha!
Nee kom ons luister wat se die manne, maar ek kan jou waarborg daar gan nog Howa voorstelle uitdop asook ;n paar 243 voorstelle!
Kan nie wag om jou te sien nie, vandag was die laaste gemors toe ek uitvind hulle het in my kar ingebreuk!
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Yes Tiny.
Ponkie het beslis die ding aan die regte kant beet - as jy net een roer wil koop en jy wil koedoes skiet ek ook sommer bietjie veldskiette ook doen is 'n 270W defnitief 'n goeie kaliber om te oorweeg. Howa bied baie goeie waarde vir geld.
Moet egter nie die nuwe Tompsons of Brownings weggooi nie.
Nuut of 2de hands? Jou persoonlike keuse - 'n nuut is beslis nie 'n versekering dat alles reg is en die wapen uitgesort is nie. Die probleem met 270's is egter dat mens omtrent nooit, maar nooit 'n advertensie sien van iemand wat een wil verkoop nie!
Sterkte en geniet die proses - dis jou eerste girl so kies reg.
Jaco.

Dont tell me, show me......
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Songdaug..
Het sommer maar net die 2de handse kaart gespeel vir interessantheid.. Ek dink net dis moeiliker om 'n 2de handse geweer in jou kaliber en wat in 'n goeie toestand is te kry.. Maar as daar een opduik, hoekom nie?
Ek het in Kloppers 'n Howa .308 vasgehou en was nogal baie tevrede met wat ek gesien het.. Dis die een met die dikker loop en die laminated kolf.. Dink dis die Varmint.. Jammer, ek is meer ingestel op die kaliber en prys gewees as die model.. Hehe..
My pa se altyd.. Jou sin is die helfte van jou besluit.. M.a.w. as ek 'n blou kar wil koop, moenie vir my 'n rooie wys nie.. Wel, met alle respek, my sin is in 'n .30 kaliber, so ek twyfel of ek .270 sal koop.. Maar asb ek se nie 'n .270 is 'n swak roer nie en ek luister na elke voorstel wat gegee word en oorweeg elkeeen, want ek wil nie 'n fout maak nie.. So moet asb nie ophou voorstelle gee nie..
Maar wag, ek is laat vir skool!.! Baie dankie vir die raad..

JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Tiny
As jy hoofsaaklik wil jag met die geweer kan jy verseker gaan vir die 270 maar as jy dink daaraan om somer baie te skiet sal ek gaan vir die 308 en jy kan somer veldskiete ook met hom skiet en sy loop sal seker 4of 5 maal langer hou as enige ander keuse,hy laai maklik en is dodelik akuraat as jy n rangefider gebruik om mee tejag en hy skop ook minder as die 270 ,sy koeels is ook maklik beskikbaar,en nie so duur nie.
Al raad wat ek vir jou kan gee is koop daardie geweer wat jy nog altyd wou he
Groete johan

Biebers
Need for speed
Need for speed
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Tiny
Dit klink my of jy klaar besluit het op daai 308 en soek maar net oortuiging...
Ek het self vir die eerste keer so 'n Howa 308 bietjie bekyk by Safari (net vir die aksie, nie die kaliber) en was regtig beindruk en jy gaan dit nog baie hoor!
Sterkte en geniet die koop!
Willem
Baie waar wat Johan hier s? en dit smaak my as 'n ou eers jou hart op 'n 308 het kry ons(243) dit nie uit jul koppeAl raad wat ek vir jou kan gee is koop daardie geweer wat jy nog altyd wou he
Ek het self vir die eerste keer so 'n Howa 308 bietjie bekyk by Safari (net vir die aksie, nie die kaliber) en was regtig beindruk en jy gaan dit nog baie hoor!
Sterkte en geniet die koop!
Willem
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Tiny243Songdaug wrote: Yes Tiny.
Ponkie het beslis die ding aan die regte kant beet - as jy net een roer wil koop en jy wil koedoes skiet ek ook sommer bietjie veldskiette ook doen is 'n 270W defnitief 'n goeie kaliber om te oorweeg. Howa bied baie goeie waarde vir geld.
Jaco.
Jou ouboeta was toe nie so verkeerd nie??! As jy wil sien hoe skiet 'n 270 Howa, Piet lotz skiet mos met een, hy het net die standaard loop. Ek sou stem vir die 308, want dan kan jy my doppe ook sommer skoonmaak en prime, dan hoef ek net kruit te gooi en punte dt druk!
Haha!
Sien vir jou more!
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Dit klink nou net soos my ouer broerPonkie wrote:Tiny243Songdaug wrote:
Jou ouboeta was toe nie so verkeerd nie....... want dan kan jy my doppe ook sommer skoonmaak en prime, dan hoef ek net kruit te gooi en punte dt druk!
Haha!
Raven
Last edited by Raven on Thu Mar 17, 2011 9:33 am, edited 1 time in total.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

jmb
Re: Wat beveel julle aan?
Tiny moet ook nie die 3006 uit die oog verloor nie. Ek weet nie hoeveel gewere jy wil koop nie maar as jy net een gaan koop is hierdie kaliber beslis een om na te kyk. hy is 'n baie goeie "allrounder".
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Wat beveel julle aan?
Tiny
Ek dink jy weet klaar wat jy wil koop, jy wil eintlik net weet watter maak. Jy gaan nie fout maak met die Howa nie. Ek wil nog vir my 1 koop in 223Rem.

- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Wat beveel julle aan?
SJ
Ek gaan nou my beter helfte se bloeddruik heel opjaag.

Ek loer so onderlangs na die HOWA se .223. Plastiek kolf met die "flutted" dikloop.
Wag net tot daar weer 'n paar ponde beskikbaar is en hy staan in my kluis langs die 3/4 duim.
Robert

Oorwining deur opleiding
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Wat beveel julle aan?
Tiny
Ekt 3 weke trug vir myself n HOWA 1500 in .243 kaliber gekoop. R4900. Jy gaan lank soek voor jy weer so kwaliteit geweer teen dai prys kry.
As ek nie my 7x64 gehad het nie en ek moes vir n .30 kaliber gaan sou dit beslis vir die 30-06 gewees het. Hy kan ALLES ALLES doen wat die 308 doen, gee jou net meer opsies met spoed. En dis nogals belangrik as jy net een geweer vir die volgende 10 jaar gaan he. Glo my ek was ook daar.
Jammer die HOWA maak nie n 7x64 nie, ander kon jy sommer vir jou n BUL geweer uitgetrek het!
Groetnis en sterkte met jou besluit mater. Dis n baie baie lekker deel van n man se lewe waar jy nou is, geniet!!
Stefaans

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Almal..
Baie dankie vir die raad, ek waardeer dit..
Ek sou nie se ek het my hart op die .308 in Kloppers verloor nie.. My pa (ou Ponkie) skiet met 'n 30-06 en ek aanbid omtrent daai roer.. Snaaks genoeg is dit Ponkie (wat nie eers mal is oor 'n 30-06 nie) wat die roer gaan erf.. Haha.. Wat ek probeer se is dat ek maklik 'n 30-06 of iets in daardie lyn ook sal oorweeg.. Ek skiet op die oomblik met 'n 7x57 en as Howa een gemaak het, het ek nie eers die topic oopgemaak nie.. Maar ek wou darem ook net eers kom seker maak oor of ek maar 'n Howa kan koop.. Nou dat ek weet ek kan, moet ek net my mind op maak oor die kaliber..
(Ponkie, ek dog jy kom eers Saterdag? En more is Vrydag!)

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Wat beveel julle aan?
kry n HOWA jy sal nie spyt wees nie!!!!
groete
nico
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Tiny
Ek hoor jy skiet beter as Ouboet...

Ek hoor jy skiet beter as Ouboet...
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Wat beveel julle aan?
BoesmanBoesman wrote: Tiny
Ek hoor jy skiet beter as Ouboet...
![]()
Laat Tiny self vir ons vertel wat sy teorie rakende dit is. . . Ek sal voor die tyd bieg dat Tiny baie makliker "doodruk" agter 'n geweer as ek! Die dinge moet beweeg vir my, adrenalien dan mis ek nie maklik nie! haha!
Tiny
Ja ek kom more huistoe, maar met die padwerke en verkeer kan ek dalk eers so Sat se oggendure by die huis kom! Haha! EN nog 'n ding, nee ek like die 30-06 kwaai, ons weet mos nou albei wat ou Ponkie oor die roer se, "julle kan hom na my dood kry"
Een van die dae staan daai Howa 243 by S&O in die kluis!
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Hunter xxx
Re: Wat beveel julle aan?
Tiny
Koop wat jy wil onthou ons gaan nie met jou geweer skiet nie jy gaan hy moet vir jou pas.
Is dit vir stap of agter op die Kar.
300 win. 7mm rem mag
Groete
Hunter
Koop wat jy wil onthou ons gaan nie met jou geweer skiet nie jy gaan hy moet vir jou pas.
Is dit vir stap of agter op die Kar.
300 win. 7mm rem mag
Groete
Hunter
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Hunter - jou langafstand yster! Is self stout oor beide die kalibers - oor hulle so lekker maak daar waar dit ver is.
Dont tell me, show me......
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Boesman!.!
Lyk my jy is lus om 'n fight in die huis te begin!.! Haha.. Maar ek het dieselfde storie as jy gehoor.. Haha.. Nee ek grap sommer.. Ek en Ponkie is 2 verskillende skuts.. Dis soos hy se, ek is die een wat doodgaan agter die roer terwyl hy die aksie soek..
Ponkie, ek terg jou sommer oor die geel lat!.! Ek weet jy wil hom net so graag he..
Stefan
Waar het jy jou 223 gekoop? Klink na 'n baie goeie prys..
Hunter
Dis al 2 baie lekker roere daai, regtig.. Vra maar vir Ponkie wat se ek altyd van die 7mm.. Maar hulle is bietjie te groot vir my.. Sal hulle eendag as ek groot is aanskaf..
Groete
Tiny
Lyk my jy is lus om 'n fight in die huis te begin!.! Haha.. Maar ek het dieselfde storie as jy gehoor.. Haha.. Nee ek grap sommer.. Ek en Ponkie is 2 verskillende skuts.. Dis soos hy se, ek is die een wat doodgaan agter die roer terwyl hy die aksie soek..
Ponkie, ek terg jou sommer oor die geel lat!.! Ek weet jy wil hom net so graag he..
Stefan
Waar het jy jou 223 gekoop? Klink na 'n baie goeie prys..
Hunter
Dis al 2 baie lekker roere daai, regtig.. Vra maar vir Ponkie wat se ek altyd van die 7mm.. Maar hulle is bietjie te groot vir my.. Sal hulle eendag as ek groot is aanskaf..
Groete
Tiny
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Wat beveel julle aan?
Halo Tiny
Ek het my 243
by Camdix in Krugersdorp gekoop, hulle hardloop n special op die HOWAs. Dun loop met gewone swart Hogue kolf.
Jy sali fout maki mater. En dissie ek wat so se nie. Gaan kyk bietjie die videos op Youtube en praat met FM.
Stef
Ek het my 243
Jy sali fout maki mater. En dissie ek wat so se nie. Gaan kyk bietjie die videos op Youtube en praat met FM.
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Ditto Stefan
Ek het ook een gekoop ook in 243 so R900 meer betaal as Camdix maar vir die prys wat jy betaal en die waarde wat jy kry gaan jy bitter ver soek en niks kry wat dit beat nie.
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Wat beveel julle aan?
Hoor nou vir ou recoil shy!243Songdaug wrote: Hunter - jou langafstand yster! Is self stout oor beide die kalibers - oor hulle so lekker maak daar waar dit ver is.
Ponkie,
Jy kan ma die Howa vat. Ek is hoeka besig met nog een.
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Wat beveel julle aan?
Tiny.Jis mater wat was jou besluit toe?Of besluit jy nogsteeds?
Ek gan jou my 2c ge dalk maak dit jou besluit so bietjie makliker.
Ek sou se vat die 308win.Ek het n sagte plekkie vir die kaliber
hoeka omdat jy met die minimum dopvoorberyding en vieterjaasies
n duim groepring skied.En as jy nou moeite doe halfduim groeperigs
heeldag lank.Laat weet wat jy besluit het
Hou die lood in die lug
Armand

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Wat beveel julle aan?
Tiny
Koop die HOWA 30-06 as dit jou enigste geweer vir n tyd gaan wees ,en jy kyk na al die voor en nadele,is dit die regte besluit.

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: Wat beveel julle aan?
Oh jitte..
Ek het al vergeet van die topic.. :-) Ek was van plan om die Howa 30-06 te koop, maar toe kom dirtyoldsix in die prentjie met sy CZ 550 30-06.. Gaan nou die naweek met pa gesels en dan my finale besluit maak.. Sal laat weet..