Manne, het iemand dalk 'n groen sintetiese HOWA 1500 kolf wat hulle verkoop of wil verruil vir n swarte? Ek het n swart kolf maar my komponente is alles groen cerakoted en ek is opsoek na die groen kolf (lyk mooier by my groen loop).
Laat weet gerus.
HOWA 1500 .308 kolf - gesoek
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
HOWA 1500 .308 kolf - gesoek
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: HOWA 1500 .308 kolf - gesoek
Hi Jagklonk. Ek het n kolf wat groen was en het hom ge-hydrodip vir n demo
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: HOWA 1500 .308 kolf - gesoek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: HOWA 1500 .308 kolf - gesoek
Barry en Jagklong, Sit op julle Profile waar julle woonagtig is. Dit maak dit net baie maklik om besigheid te doen as jy weet waar die persoon bly.
DIT GELD SOMMER VIR ALMAL.
DIT GELD SOMMER VIR ALMAL.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: HOWA 1500 .308 kolf - gesoek
Hier die gewone sintetiese Howa golf wat ek in digital camoa laat hydro dip het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.