Uitdagende jagte
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Uitdagende jagte
Naande julle,
Met die dat die jag seisoen ons alweer bekruip en almal hulle goed begin regkry sal dit lekker wees om 'n slag weer bietjie jag te gesels hier op die forum.
Ek het dam al my rekening vir die jaar oop gemaak met 3 karoo springbokke. As alles volgens verloop kan ek dam nog dalk 'n kudu, bosbok en rooi ribbok byvoeg.
Ek wil het so paar spesies wat ek nog graag in die toekoms wil jag om my self te challenge. Ek dink die tipe jagte is moeiliker en mens moet harder werk as ander om aan die einde van die dag jou kruishaar op 'n bok te kan sit.
Hier volg my paar dit sluit nou nie enige eksotiese wild of groot 5 jagte in nie:
- Vaalribbok ram te voet te jag en bekruip in die karoo of sederberge
- Bergsebra in Khomas Hochland in Namibie(Hoop ek spel die naam reg)
- Mooi Bosbok ram te voet te jag in die Oos-Kaapse bos.
- Groot Koedoe bul te jag op 'n oop plaas in die oos-kaap.
Watter diere/jagte kan nog hier by gelas word?
Ek hoor graag wat julle dink.
Groete
Ockert

- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Uitdagende jagte
'n Mooi Gemsbok bul in die rooi Kalahari duine.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Uitdagende jagte
Ockert, ek dink baie species kan deesdae maklik geskiet word, so baie keer gaan die uitdaging afhang van jou eie limiete wat jy op jouself plaas.
Die verskillende spiraalhorings staan hier vir my uit, tesame met die metode van jag. Ek was bevoorreg om vrylopende/ wilde Koedoe, Nyala en Bosbok te voet te kon jag met n boog en oopvisier gewere. Ek het n bitter mooi bosbok ram met die boog kon skiet in Noord Natal, en net so n mooi Nyala met my 9,3x62. Ek kon met die oopvisier nog net 2 trekkoedoe koeie kry, die bul ontwyk my nog.
Ek sal graag die 4 spiraalhorings in SA so wil jag deur n mooi koedoebul hier in Zoeloeland met die .450-.400 dubbel te jag, en n blou Elandbul teen die Limpopo se oewers of met die boog of met een van die oopvisier gewere te soek. Die koedoe jag is in die pyplyn, die Elandbul sal n jaar of wat moet wag.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Uitdagende jagte
'n Njalabul in die ruigtes en klowe by Nico Harris.... Een van my moeilikste jagte nog en ook die een wat ek die meeste sal onthou.
Aim small, miss small
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Uitdagende jagte
Probeer gerus n Eland te voet (nie voorsit nie). Hulle kan n dag lank maak vir jou.
Groete, Willie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Uitdagende jagte
Vra my......amper 3 ure later.....Williel wrote:Probeer gerus n Eland te voet (nie voorsit nie). Hulle kan n dag lank maak vir jou.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Uitdagende jagte
Baie interessante onderwerp, Ockert.
Ek wou nou nie baie lede verveel met my vertelling nie, daarom plaas ek dit onder 'n aparte hoof, nl.
DIE OU BALLIE VERTEL...
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 85#p566929
Ek wou nou nie baie lede verveel met my vertelling nie, daarom plaas ek dit onder 'n aparte hoof, nl.
DIE OU BALLIE VERTEL...
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 85#p566929
- Peter OMoore
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Fri Nov 26, 2010 9:19 am
Re: Uitdagende jagte
Gemsbok in die rooi Kalahari duine!
Koedoe op die voet in die Karoo rante met my oopvisier 303!
Springbok ''walk en stalk'' met my oopvisier .357Mag Rossi Lever-Action!
Springbok en koedoe met die boog, Mathews Switchback, jou lekker ding!

Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Uitdagende jagte
Ockert,
Ek sal ook soos Dewald se, Njala en/of Bosbok in Natal.
Wat ek ook by jou lys sal voeg is Rietbok in Natalse Middelande.
Ek weet jou lys sluit nie eksoties in nie, en ek weet ook nie of die volgende onder eksotiese geklas word nie, maar Takbok in Oos-Kaap (of enige plek) en Barbary Sheep in Noord-Kaap is twee jagte wat baie harde werk vat en hope plesier verskaf. Behoort jou ook nie n plaas se prys uit die sak te jaag nie...
Met n vleisie...

- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Uitdagende jagte
Springbok walk & stalk in die Karoo vlaktes, met 'n .75 smoothbore Bobbejaanbout flintlock en histories korrekte klere
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi lood!!!!
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Uitdagende jagte
Askari daardie springbok jag lyk heel interesant.
Dewald nou dat jy dit noem. Ek dink dit moet nogal 'n heel ander tipe jag gee met oop visiere. Jy gaan baie meer op jou bekruip vermoe en instinkte moet steun as op jou geweer.
Ek gaan defnitief 'n paar van die op my lysie by sit.

Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Uitdagende jagte
Here are some you could consider adding to your list.
1. Bushpig walk & stalk in the moonlight. (Done it a few times but I have yet to shoot a bushpig)
2. Any walk & stalk hunt with a bow (a whole new challenging world to hunting with a rifle)
3. Greywing high up in the mountains (challenging from a fitness, terrain and often weather point of view)
Mountain zebra in Namibia is also on my list of challenging hunts to do.
Trophy warthog. The challenge is finding one. There are many big-body warthogs about but I haven't been able to find a really big trophy boar yet.

Maar meer spesifiek 'n rooibokram wat in 'n trop van so 50 loop! Daar is 100 oë en ore wat alles sien wat jy doen en selfs hoor as jy asemhaal......Dimitri wrote: 2. Any walk & stalk hunt with a bow (a whole new challenging world to hunting with a rifle)
Aim small, miss small
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Uitdagende jagte
Bakkie jag op springbokke wat op 'n afstand van 500 meter+ bly en nie wil stilstaan nie!! 
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Uitdagende jagte
PWV wrote:Bakkie jag op springbokke wat op 'n afstand van 500 meter+ bly en nie wil stilstaan nie!!
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Uitdagende jagte
Absolutely! Didn't even think to mention it as it should naturally be #1 on every hunter's list of challenging HUNTS.PWV wrote:Bakkie jag op springbokke wat op 'n afstand van 500 meter+ bly en nie wil stilstaan nie!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Uitdagende jagte
Ek is so bly jy keur my angora ram jag goed!Dimitri wrote:
2. Any walk & stalk hunt with a bow (a whole new challenging world to hunting with a rifle)
Goed, beter, 6millimeter!
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Uitdagende jagte
Bear with me here. Although you applied your own discretion in loading that video onto the Internet, I wouldn't go so far as to call it a hunt. While it may have somehow been challenging to you, I think it was probably a very different sort of challenge to what Ockert was asking about.Geno wrote:Ek is so bly jy keur my angora ram jag goed!Dimitri wrote:
2. Any walk & stalk hunt with a bow (a whole new challenging world to hunting with a rifle)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Uitdagende jagte
Stapjag op kudu in Maltahohe (Suid-Wes Namibia) distrik was my moeilikste jag in my lewe!!!
Die van julle wat daai wereld ken sal weet - yl bebos en baie rantjies en koppe.
My 3 dae se stap gevat om my kudu te kry.
Die van julle wat daai wereld ken sal weet - yl bebos en baie rantjies en koppe.
My 3 dae se stap gevat om my kudu te kry.
Last edited by FHM on Wed Mar 30, 2016 9:27 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Uitdagende jagte
Ouens laat jou stap op plekke waar nie koedoes is nie en bring jou eers die derde dag by die bokke. Nou bly jy langer - meer geld!FHM wrote:Stapjag op kudu in Maltahoe (Suid-Wes Namibia) distrik was my moeilikste jag in my lewe!!!
Die van julle wat daai wereld ken sal weet - yl bebos en baie rantjies en koppe.
My 3 dae se stap gevat om my kudu te kry.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Uitdagende jagte
PWV wrote:Ouens laat jou stap op plekke waar nie koedoes is nie en bring jou eers die derde dag by die bokke. Nou bly jy langer - meer geld!FHM wrote:Stapjag op kudu in Maltahoe (Suid-Wes Namibia) distrik was my moeilikste jag in my lewe!!!
Die van julle wat daai wereld ken sal weet - yl bebos en baie rantjies en koppe.
My 3 dae se stap gevat om my kudu te kry.![]()
Ek het ook na dag 2 so begin dink Oom PW
Moet se ek het n 3 agter my jare gehad en nog klub-rugby gespeel daai dae en was redelik fiks en kon nog pootifar. As ek vandag weer daai wereld net een dag moet stap, begrawe hulle my waaragtig daarso
Vir die wat nie daai wereld ken nie - heir is n paar kotras fotos.
Die foto hieronder dui aan die koppe. ranties en oop vlaktes wat yl bebos / boom is.
Hier stap jy jou gat af ou pel en jou rugsak het ten minste 4 li water in! Die foto dui aan dat jy hier en daar n 'eilandjie' van bos en boom kry - gewoonlik in droe rivierlope of aan die begin van rantjies of koppe. Soos die foto aandui - dis gewoonlik hier waar jy kan verwag om dalk n bosskim raak te loop. Mens moet die droe rivierlope en rantjies / koppe goed gebruik om bekruipwerk te doen na die 'bos/boom eilande' toe, anders sien die bok jou n myl ver aankom en kan jy maar huistoegaan.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD