Gerber Gear is briljante produkte en is baie bekostigbaar, kom kyk bietjie:
The Remix Tactical - 'n baie goeie elke dag dra mes - R850.00
The GDC Tech Skin Knife - 'n klein sakmes wat reg is vir dra as jy nie wil he 'n pocket clip moet jou weg gee nie, ook perfek om in 'n dame se handsak te pas, geen oop metaal as die mes toe is nie so sal nie daai mooi nuwe smartphone krap nie - R710.00
The Mini Swagger - baie lekker mes met 'n G10 handvatsel en 'n drop point lem - R580.00
The GDC Hook knife - 'n lekker utility mes om op jou sleutels te dra, reg vir noodgevalle soos 'n safety belt te sny - R275.00
The Dime Micro Tool - 'n lekker multi tool wat sommer op jou sleutels pas - R390.00
The 400 Compact Sport clam - die meneer doen als, 'n baie goeie multi tool - R1010.00
En vir die maand is die shipping verniet op die produkte.
Kom ky by http://www.480BC.co.za
Gerber mese en multi tools beskikbaar by 480BC
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Gerber mese en multi tools beskikbaar by 480BC
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

