IOR Valdada 6-24x56
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
IOR Valdada 6-24x56
Het eninge iemand ervaring met die teleskoop en hoe vergelyk hy met die ander europese teleskope?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: IOR Valdada 6-24x56
Ongelukkig is die een wat plaaslik beskikbaar is in MOA MOA as dit Mil Mil was dan sou hy lankal op een van my gewere gewees het .
https://www.youtube.com/watch?v=Qum3_9Rx8eg
DD
https://www.youtube.com/watch?v=Qum3_9Rx8eg
DD
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: IOR Valdada 6-24x56
IOR gebruik Duits vervaardige Schott lense. Dit tesame met die 'brand' se reputasie en ondervinding sal hom beslis op my kortlys hou.
"the more I practice, the luckier I get'
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: IOR Valdada 6-24x56
Ek het 2x IOR scopes. 6-24x56 FFP MOA en die 4-28x50 FFP Mrad.... en ek was vandag op die skietbaan.
In SA is dit seker die een van die beste of dalk die beste waarde vir geld scopes. (ek vergelyk dit met my Zeiss HD5 scopes) IOR is duurder as die HD5 scopes maar weer goedkoper as die top Zeiss scopes en met FFP ook daarby. Al "swak" punt wat ek kan noem is die verf/metal coating. Die ringe maak baie maklik merke....anders as dit is IOR puik! As jy kyk wat die goed in die USA kos en jy vergelyk dit met SA pryse dan sal jy sien wat ek meen... Pryse in SA is goedkoper.
Ek weet Jakobus van Matoska en Philip Fourie verkoop IOR scopes.
In SA is dit seker die een van die beste of dalk die beste waarde vir geld scopes. (ek vergelyk dit met my Zeiss HD5 scopes) IOR is duurder as die HD5 scopes maar weer goedkoper as die top Zeiss scopes en met FFP ook daarby. Al "swak" punt wat ek kan noem is die verf/metal coating. Die ringe maak baie maklik merke....anders as dit is IOR puik! As jy kyk wat die goed in die USA kos en jy vergelyk dit met SA pryse dan sal jy sien wat ek meen... Pryse in SA is goedkoper.
Ek weet Jakobus van Matoska en Philip Fourie verkoop IOR scopes.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: IOR Valdada 6-24x56
Hoeveel interne verstslling het daai 6-24
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: IOR Valdada 6-24x56
IOR Tactical 6-24x56/IL SF, FFP SpecificationsCapt. Oblivious wrote:Hoeveel interne verstslling het daai 6-24
Manufacturer IOR
Riflescopes series IOR Tactical
Variable magnification Yes
Minimal magnification 6x
Maximal magnification 24x
Lens diameter 56 mm
Max. exit pupil diameter 9.3 mm
Min. exit pupil diameter 2.3 mm
Maximal eye relief 89 mm
Minimal eye relief 89 mm
Maximum field of view 9.6 m/100m
Minimal field of view 2.0 m/100m
Twilight Factor
Light transmission 90%
Reticle MP-8 Dot
Reticle position 1. focal plane - FFP
Adjustment per click 1cm/100m-0.1mrad
Elevation 20 / 20 mrad
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: IOR Valdada 6-24x56
Wat kos die scopes?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: IOR Valdada 6-24x56
Laaste kwotasie wat ek plaaslik gekry het was 26k(bargain)Nico Harris wrote:Wat kos die scopes?
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: IOR Valdada 6-24x56
En die ringe kom ook saam...Diesel Dog wrote:Laaste kwotasie wat ek plaaslik gekry het was 26k(bargain)Nico Harris wrote:Wat kos die scopes?
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
Re: IOR Valdada 6-24x56
Waar is Philip Fourie?
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
Re: IOR Valdada 6-24x56
JPS het jy dalk 'n kontak nr?
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: IOR Valdada 6-24x56
SMS is die beste:vbd wrote:JPS het jy dalk 'n kontak nr?
Jakobus 084 684 2228
Philip 082 853 8201