Howa SA rail

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Howa SA rail

Post by cassie_calvinia »

dagse
het iemand nie dalk so rail wat rondle nie? staal, nie allu nie.
het op my rug geval toe ek sien wat die goed nou nuut kos teen 2 jaar terug.
ook geen gewete nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Howa SA rail

Post by Geno »

Ek het vir jou 'n Ken Farrell rail in voorraad.
R1900.00
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply