nuweling
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: nuweling
Welkom, maar so maklik gaan jy nie wegkom nie. Vertel asb van waar, kalibers en jagervaring. Ons wil met jou gesels en weet wat jou belangstellings is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
GIEPA
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Feb 28, 2016 12:58 pm
Re: nuweling
Sjoe ok.ek is Gideon Scheepers (40) van Pe ooskaap. Ek jag meer as gereeld reg deur die jaar. Kalibers. Krico 22 . Sako. 222. Howa 223. Musgrave 30 06. oorspronklike 303.en 38sp.skiet gereeld kudu.springbok.blesbok en vaalies. Het ook waterbok takbok blouwildebees swartwildebees en jakkals geskiet.hierdie jaar wil ek graag bosbok eland en zebra skiet.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: nuweling
Jy is toe nie 'n nuwe jagter nie, maar al goed gekonfyt. Sien ons deel die 22 Krico, Howa 223 en 30-06 as dit by gewere kom. Sal jy 'n foto van die 22 Krico kan plaas? Indien jy onseker is stuur 'n epos na my toe en ek sal dit opsit.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
GIEPA
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Feb 28, 2016 12:58 pm
Re: nuweling
Gaan gou foto neem en probeer opsit. Ek leer nog :-)
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: nuweling
Hallo Gideon
Is jy ook so lief vir daai 222 van jou soos ek? Hoop jy geniet dit hier en lekker saam gesels.
Groete Eddie.
Is jy ook so lief vir daai 222 van jou soos ek? Hoop jy geniet dit hier en lekker saam gesels.
Groete Eddie.
-
GIEPA
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Feb 28, 2016 12:58 pm
Re: nuweling
Naand Eddie. Beslis. As ek my hand in die kluis in steek is dit al wat ek wil vat. Mal oor daai 222. My seun 9 ook
-
GIEPA
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Feb 28, 2016 12:58 pm
Re: nuweling
Kom nie reg om die foto op te laai nie. Email asb tripod
-
GIEPA
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Feb 28, 2016 12:58 pm
Re: nuweling
Krico. 22
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: nuweling
Welkom oom Gideon hier is so 'n paar Sako .222 eienaars op die blad ek is ook mal oor myne!
Groete
Frans
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: nuweling
Sien jy is nie onbekend hier nie. Soek ek ernstig na die slotaksie - eerste semi Krico wat ek sien. Houtwerk lyk baie soos myne.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
GIEPA
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Feb 28, 2016 12:58 pm
Re: nuweling
Baie mooi. Hoeveel rondtes vat daai mag? Myne vat net 5. N langer mag sal lekker wees met die semi auto
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: nuweling
Hi Giepa.[GRINNING FACE WITH SMILING EYES] Welkom hier! Ek kan getuig van daai. 222 hy skiet raak en net kop en nek skote!!!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: nuweling
Welkom Gideon.
-
GIEPA
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Feb 28, 2016 12:58 pm
Re: nuweling
Haha net so. Dankie Tikka en 243
- Gideon S
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: nuweling
Welkom Gideon. Ek is ook Gideon Scheepers. Sal jou pm, daar moet 'n konneksie wees iewers. Groete
Sako85 300WSM, TikkaT3 260Rem, TikkaT3 260Rem, TikkaCTR 6.5CM, TikkaCTR 308Win, TikkaT3x 223Rem, Win22-250Rem,Howa6.5Creed, Howa6.5 Grendel, Howa204Ruger, Miroku 12Ga, Zabala 12Ga, Obendorff Mauser 22lr, Glock17, Glock26, AirArmsS510 #2 x2, CZ 200S .177
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: nuweling
10 skote. Kyk by K-mag van KZN (Google). Hulle maak sulke magasyne.GIEPA wrote:Baie mooi. Hoeveel rondtes vat daai mag? Myne vat net 5. N langer mag sal lekker wees met die semi auto
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
GIEPA
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Feb 28, 2016 12:58 pm
Re: nuweling
Dankie. Nou gaan ek lood ini lug gooi lol
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: nuweling
Welkom Gideon
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Anja101
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm
-
GIEPA
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Feb 28, 2016 12:58 pm
Re: nuweling
Baie dankie almal. Ek voel nou baie welkom.....maar ASSEBLIEF.....genoeg met die oom dinge lol. ek het n jong vrou lol