Nuwe lid
-
surface2
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sat Feb 27, 2016 7:47 pm
Nuwe lid
Middag manne en dames. My naam is Louis en bly in nelspruit. Het n paar jaar met die "pew pew" geweertjies gespeel. Haha. Het onlangs vir my n howa1500 .308 varminter gekoop. Ja .308. Weet paar ouens gaan my kruisig maar dis my eerste vuurwapen. Wag nog vir liksens. Behoort aan n klub en skiet huidiglik windbuks. Hoop om baie hier teleer. Groete
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe lid
Welkom, maat. Hoop jy geniet dit.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Louis. Die 308 is die tweede beste geweer. Die beste moet nog gemaak word. 
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
surface2
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sat Feb 27, 2016 7:47 pm
Re: Nuwe lid
Haha. Ek stem kon dit nie beter stel. Haha. Dankie
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Nuwe lid
Welkom hier Louis.
Baie goeie keuse wat jy daar gemaak het.
Baie goeie keuse wat jy daar gemaak het.
-
surface2
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sat Feb 27, 2016 7:47 pm
Re: Nuwe lid
Dankie andre. Ja jong kannie meer wag nie. Het al vir my n piet breedt band gekoop, bipod het gekom en knaldemper is bespreek. Voel soos n tiener laitie in puberty. Lol
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe lid
'Oppervlak2' - welkom hier op ons werf
Hoop jy en jou nuwe .308 gaan n lang en gelukkige pad stap - een van die beste all-rounder kalibers wat jy kan kry - geniet hom.
Ons sien uit na jou deelname hierso.
Hoop jy en jou nuwe .308 gaan n lang en gelukkige pad stap - een van die beste all-rounder kalibers wat jy kan kry - geniet hom.
Ons sien uit na jou deelname hierso.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
surface2
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sat Feb 27, 2016 7:47 pm
Re: Nuwe lid
Dankie dankie. Ek weet ek gan
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe lid
Welkom Louis
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
Re: Nuwe lid
Welkom welkom en geniet dit.
- Anja101
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

