Middag
Soos die opskrif sê. As iemand 'n stel het wat hulle nie gebruik nie of weet van een sal ek graag wil hoor asb.
Dankie.
Groete
Wim
.460 Weatherby Magnum Dies Gesoek
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 297
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
