Gesoek : Schmidt & Bender

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Gesoek : Schmidt & Bender

Post by Sako75 »

Goeie more manne,

Ek is opsoek na Schmidt & Bender teleskope in soos nuwe toestand asseblief.

Verkies 8x56, 2,5-10x56, 3-12x42, 3-12x50, 4-16x50

Enige modelle van ou staal buise tot nuwe Zeniths

Baie dankie.
Last edited by Sako75 on Sun May 01, 2016 1:43 pm, edited 3 times in total.
Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 361
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am

Re: Gesoek : Schmidt & Bender 6x42 of 7x50

Post by Monster »

Ek het 'n Schmidt & Bender 6x42 vir R4500 met Warn QD ringe. Laat weet my of jy belang stel
User avatar
Tikka_25-06
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by Tikka_25-06 »

Monster wrote:Ek het 'n Schmidt & Bender 6x42 vir R4500 met Warn QD ringe. Laat weet my of jy belang stel
Kan jy dalk n foto of 2 opsit?
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by Mellies »

Sako75 wrote:Goeie more manne,

Ek is opsoek na Schmidt & Bender teleskope in soos nuwe toestand asseblief.

Verkies 6x42, 7x50, 8x56, 2,5-10x56, 3-12x42, 3-12x50, 4-16x50

Enige modelle van ou staal buise tot nuwe Zeniths

Baie dankie.
Daar is nou n 8x56 op Geweerboom!

Met n vleisie...
ricus 1
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by ricus 1 »

Daar is ook een op guntree so 3dae terug.

Groete
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by Henry 7 »

Wat is jy bereid om vir n 8x56 te betaal? Wou myne so n ruk terug verkoop ma toe ek hoor wat ek vir hom kan kry het ek daarteen besluit. Hys ongelooflik helder in die nag,sy kruishaar is net effens te dik vir lang oogskote in die nag. Glo nie ek sal myne verkoop nie....wonder ma net
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by Sako75 »

Dankie manne vir die insette.

Die prys is maar baie relatief. Dit hang van die model, hou oud hy is, sy toestand, die buis, die kruishaar, ens af en ook hoe skaars hy is en hoe graag mens hom wil he.

As mens 'n bykans ongebruikte 2.5-10x56 Zenith koop vir R9000 dan is 'n Hongaarse 8x56 met diep ringmerke, byvoorbeeld, vir R10000 nie 'n bargain nie.

Die geheim is seker om strategies en geduldig te koop, nie hals oor kop nie.
User avatar
DanieDuP
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Thu Dec 13, 2012 10:34 am

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by DanieDuP »

More Sako

Ek weet van 'n man met twee S&B wat nuwe huis soek. Het lanklaas daaroor met hom gepraat so ek is nie seker van die vergroting nie, maar wat ek jou wel kan se is hy kyk baie geod na sy speelgoed. Indien jy belangstel sal ek sy kontak besonderhede stuur. Laatweet maar
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by 470rigby »

Het vir jou 'n splinternuwe 4x36 vir R3500, die ou soort, uitstekende kwaliteit
User avatar
DanieDuP
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Thu Dec 13, 2012 10:34 am

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by DanieDuP »

Hi Sako

Jammer ek kom nou eers terug. Ek kon toe besonderhede kry van die teleskoop. Dit is 'n 4x36 Schmidt en Bender met ringe geen basis baie goeie toestand omtrent nooit gebruik nie. German#1 recticle.

Laatweet maar indien jy belangstel.
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by Sako75 »

Rigby,
Baie dankie.
Ek kontak jou oor paar dae. Net oorsee.
User avatar
HoggerNaut
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by HoggerNaut »

Sako75. As jy kop uittrek sal ek dalk daai 4x36 van Rigby wil neem
MOLON LABE
User avatar
Mukiwa
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by Mukiwa »

Kan ek dan derde in die ry staan asb!

Groete,
Stephen
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by 470rigby »

Ek het nog een, met GERINGE merkies op waar die ringe was, vir R3200
User avatar
Mukiwa
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by Mukiwa »

470Rigby,

Sako 75 is nog oorsee het gister met hom gepraat, wanneer hy en HoggerNaut besluit het is ek in die ry is dit n 4x36? jy het nie dalk n 6x42 nie?

Groetnis,
Stephen
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by 470rigby »

Dis reg so, albei is 4 x 36 staalbuis. Ek het ongelukkig nie 'n 6 x 42 nie
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by 470rigby »

Sako 75 het die een teleskoop gevat, so die goedkoper een is beskikbaar as iemand belangstel
Rooies Scheepers
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Sun Sep 08, 2013 10:45 am

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by Rooies Scheepers »

Frank Barton verkoop ook een dink dis 4x36
08 vier nege 82 nul twee nul 8
Rooies
Kokstad
KZN
User avatar
DanieDuP
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Thu Dec 13, 2012 10:34 am

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by DanieDuP »

Ek het ook een wat beskikbaar is indien iemand belangstel laatweet maar
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Gesoek : Schmidt & Bender

Post by Sako75 »

Ek het iemand wat 'n gebruikte 4-16x50 Schmidt & Bender soek as daar iemand is wat een wil verkoop.
Post Reply