Môre Manne
'n Neef van my is opsoek na die scope(het sy Tikka 300wsm se liksens gekry).Hy wil graag 2dehands koop want die nuwe voorraad
se pryse is mal!.. So as julle van iemand weet, laatweet my asb.
Groete
P
NF NXS 5.5-22 MOAR
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: NF NXS 5.5-22 MOAR
Ekt n 8-32 met Zero Stop sou hy belangstel. Kom met ringe en vortex bubble level
Ekt n scope met n 34mm tube gekoop
Ekt n scope met n 34mm tube gekoop
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: NF NXS 5.5-22 MOAR
Neem aan ek kan solank die 300wsm file reg kry op ql
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: NF NXS 5.5-22 MOAR
Manne eks nogsteeds opsoek...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: NF NXS 5.5-22 MOAR
http://buddhafulliving.com/wp-content/uploads/2014/06/everything-were-looking-for.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- henka
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Sun Nov 23, 2014 6:04 pm
Re: NF NXS 5.5-22 MOAR
Ek het n 3-12×50 rudolp met n gewone kruishaar as jy belangstel
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: NF NXS 5.5-22 MOAR
Soek jy nog, PM my ,ek is dalk lus vir nog n FFP scope , ek het n NSX 5-22x56 moar zs as newPinkes wrote:Môre Manne
'n Neef van my is opsoek na die scope(het sy Tikka 300wsm se liksens gekry).Hy wil graag 2dehands koop want die nuwe voorraad
se pryse is mal!.. So as julle van iemand weet, laatweet my asb.
Groete
P
DD
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: NF NXS 5.5-22 MOAR
PM gestuur..Dankie