243 trek eerste bloed

Post Reply
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

243 trek eerste bloed

Post by Ben »

n Vriend van my het my gevra om die twee jong Rammetjies te kom afhaal. Hy het n groot Swart ram en die Ram het hierdie twee mannetjies baie gas gegee....so dat hulle al deur drade begin spring het.
Ek het hulle albei met 87gn V-Max geskiet teen 3011ft/s.
Eerste een het vir my gekyk so moes hom van voor skiet op 110m, tweede een het mooi gestaan en kon hom toe hoog op die nek skiet op 140m.
Baie interesant toe ek hulle slag het die eerste ram nie vreeslik vleis skade gehad nie. Lekker om n saterdag oggend so te begin.....
Knypkop1.jpg
Knypkop2.jpg
Knypkop3.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Failure is NOT an Option"
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: 243 trek eerste bloed

Post by dehacked »

Geluk meneer. Slag jy vel af voor jy binnegoed uithaal of kyk ek soos my alie?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 243 trek eerste bloed

Post by Ben »

Nee jy kyk reg!
"Failure is NOT an Option"
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 243 trek eerste bloed

Post by cassie_calvinia »

Watse tipe geweer het jy op daai teleskoop monteer? ++>:
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 243 trek eerste bloed

Post by Ben »

Cassie daar is klaar op "Hijacking en Gatvol" n debat oor myne is kleiner as joune....Wil jy nog een begin?
"Failure is NOT an Option"
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3647
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 243 trek eerste bloed

Post by JPS »

Ben wrote:Cassie daar is klaar op "Hijacking en Gatvol" n debat oor myne is kleiner as joune....Wil jy nog een begin?
;D
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: 243 trek eerste bloed

Post by koos 2 »

Baie geluk !!!
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: 243 trek eerste bloed

Post by Vlakvark Soldaat »

Lekker Ben!

Jy kan gerus meer van die geweer setup vertel, dis mos deel van die gedagtes agter die 243 se eerste bloed...Op die oog af lyk dit heel badass, maar ek is half blind...so ek luister maar by die draadloos hahahaha!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: 243 trek eerste bloed

Post by Andre308 »

Ben wrote:Nee jy kyk reg!
Ben,

Ek was maar geleer om die pens in veld uit te haal. Het dit maar nog meeste van die tyd so gedoen. Die kere wat ek nie pens in die veld uit gehaal het nie, was dit wel die eerste ding wat by die opstal gedoen word.

Dit is nou maar hoe ek dit ken...

As ek mag vra, hoekom slag jy eers die vel af, en hou dit vir jou n voordeel in om dit so om te doen?
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 243 trek eerste bloed

Post by Ben »

Hi Andre, weer Jy Ek kan nie vir jou se nie. Dis maar hoe Ek geleer het. Ek het nog nooit die pens in die veld uitgehaal nie......
Dis net v my makliker, skoner om die vel eers te trek....
"Failure is NOT an Option"
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: 243 trek eerste bloed

Post by JacquesT (Stompe) »

Geluk Ben,

Daai 243 lyk gevaarlok.
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 243 trek eerste bloed

Post by Ben »

Vlakvark Soldaat wrote:Lekker Ben!

Jy kan gerus meer van die geweer setup vertel, dis mos deel van die gedagtes agter die 243 se eerste bloed...Op die oog af lyk dit heel badass, maar ek is half blind...so ek luister maar by die draadloos hahahaha!
Dankie Man,
Savage Model 10 Predator Hunter Max 243Win
Vortex PST 6x24 SFP
Harris Bipod en Hornady Cheek Pad.
Lapua Brass en 87gn Vmax @ 3011fps

Ek het n lekker kombinasie nou gekry tussen 95VLD en 87gn Vmax.
Ek sal n ander draad begin om bietjie meer van dit te vertel.
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: 243 trek eerste bloed

Post by Vlakvark Soldaat »

Dude, jammer ek reply nou eers weer, selfoon het gekalf en ek was intussen vir so paar dae in die berge by ons werk se trout farm vir n strategie beplanning...ongelukkig geen tyd vir visvang gehad nie!

Dis n lekker setup van n geweer wat jy daar het. Jy moet ons bietjie kom join by Rooikraal...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Post Reply