Gratis vakansie

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Gratis vakansie

Post by BLOK »

WIN A TRIP!!! SMS the words "I sell dagga" to 10111 and stand a chance to Win A Trip!!! All meals, transport and accommodation paid for! Sponsored by SAPS.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Gratis vakansie

Post by baboonstalker »

Ek dink nie hulle sal eers die moeite doen om jou te bel nie.
My bakkie is 'n paar jaar terug gesteel en die daad is op CCTV kamera vasgel?.
Die nommerplaat van die voertuig waaruit die boef geklim het kon duidelik gesien word op die video en hulle (SAPS) het nie eers die moeite gedoen om na die video te kyk nie.
User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Re: Gratis vakansie

Post by Andy »

Met my luck gaan hulle my toesluit oor ek nie kan lewer nie. ;D

Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
Post Reply