VRYSTAAT VISVANG

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

VRYSTAAT VISVANG

Post by Anja101 »

......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Lourens Potgieter »

Baie mooi vis.......ek raak skoon jaloers.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by FHM »

Netjies Anja - ek skat dis n geelvis op die eerste foto?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Anja101 »

Dankie julle...

Yip FHM, geelvis... hy was so 5kg...steeds lekker baklei....
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by koos 2 »

Baie mooi en geluk aan die dame !!
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Anja101 »

Baie dankie Koos 2
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by gillie »

Baie mooi gedoen, geelvis is 'n grootbek gele, hoop julle het hom mooi terug gesit?
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Anja101 »

Dankie Gillie

Ons het ja, catch en release altyd!!
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Anja101 »

Nog 'n grootbek wat ek gevang het...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Anja101 »

...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Geno »

Mooi visse Anja.

Net 'n tip:
Moet asb nie visse aan hulle kiewe vashou nie?
Die kiewe is vreeslik sensitief en ons vingers beskadig hulle. Dink hoe jy sou voel as iemand jou aan jou longe rondpluk.
Die kiewe se plate skeur ook soms op die hoeke as hulle so hanteer word.
Beter is om die vis met albei hande vas te hou. Voor hand met 'n vinger in die bek, en agter hand by die stert.
Probeer ook altyd met nat hande aan 'n vis vat. Die slymlaag skuur maklik af.

Geelvis, en veral grootbek geelvis vat baie lank om volwasse te raak en hulle getalle is regtig baie laag.

Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Anja101 »

Dankie Geno

Maak so....
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by sako 30-06 »

Baie mooi babers, lyk na n lekker spot.
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Anja101 »

Dankie Sako

Yip, vang net daar as ons gaan vang, en vang altyd groot....
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Stephan86 »

Baie geluk met die pragtige vangste. Daai babers is nogal 'n paar bielies.

Geno noem 'n baie belangrike punt, ons moet ma veral mooi kyk na die ou grootbekke hul is redelik bedreig.

Jul al met vlieg van daai visse probeer aankeer?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Anja101 »

Hi Stephan

Dankie, was nooit 'n bedoeling om hulle seer te maak nie, weet baie goed dat hulle bedreig is juis hoekom ons altyd catch en release...
Ons doen nie vlieg hengel nie...
Vang al ons geeles met onderbek fillet....
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Stephan86 »

Jammer Anja nie gedink dat jul hul seermaak nie, ma net die belangrikheid van Geno se post vir almal probeer uitwys.

Dit is vir my baie interessant dat jul die largies vang op 'n fillet, nog nie van dit gehoor voorheen nie.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Anja101 »

Geen probleem Stephan

Sien ook die belangrikheid van Geno se post in, net nooit daar aan gedink dat ek hulle actually seer maak al het ek so sag as moontlik probeer werk nie, so leer mens maar elke dag iets nuut..

Yip, somer maande vang ons hulle met vars krappies, winter maande meestal net met fillet omdat krappies dan skaars is,,,

Werk baie goed, jy moet dit probeer...
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by theedge »

Baie mooi vis.......Baie geluk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by tripodmvr »

Vis gevang op springbok hart en derms wat ons vir baber ingegooi het. Oranjerivier net bokant Hopetown.
chrisfish1_1.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Anja101 »

Baie dankie Oom ''Theedge''

Dit is 'n mooi vis daai Oom ''Tripodmvr''... Springbok hart en derms is 'n interessante aas! Nog nie gehoor daarvan nie! Hoe lank voor hy vas gevat het?
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Baasvark »

Mooi visse!
Julle maak my lus vir die viswaters!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Anja101 »

Change is as good as a holiday! Bere bietjie jou gewere en gaan maak lyn nat! hehe
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by tripodmvr »

Anja101 wrote:Baie dankie Oom ''Theedge''

Dit is 'n mooi vis daai Oom ''Tripodmvr''... Springbok hart en derms is 'n interessante aas! Nog nie gehoor daarvan nie! Hoe lank voor hy vas gevat het?
Dit was Juniemaand en die aas het lank gele voor die een hom gevat het. Vleiskos is mos altyd welkom vir 'n roofvis. Was oor die middel van die dag toe ons tussen jagte was.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: VRYSTAAT VISVANG

Post by Anja101 »

tripodmvr wrote:
Anja101 wrote:Baie dankie Oom ''Theedge''

Dit is 'n mooi vis daai Oom ''Tripodmvr''... Springbok hart en derms is 'n interessante aas! Nog nie gehoor daarvan nie! Hoe lank voor hy vas gevat het?
Dit was Juniemaand en die aas het lank gele voor die een hom gevat het. Vleiskos is mos altyd welkom vir 'n roofvis. Was oor die middel van die dag toe ons tussen jagte was.
Hulle vat maar lank om te byt in die winter maande, het dit al agter gekom, maar as hy byt is dit min dat daar 'n kleintjie aan die lyn is, altyd die meduim sizes en grootes!

Goeie tyd verdryf tussen jagte sou ek se.... :)

Groete
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
Post Reply