Naand mense
My naam is Jean Faurie en is van Lichtenburg area.
Het sover n Glock 19, Musgrave 308win en n Ruger No.1 375H&H agter my naam. Is in die proses om vir my n "Long Range" geweer aan te skaf.
Sien uit daarna om nog baie te leer op die forum!
Groete
Naand mense
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Naand mense
Jy wag toe 5 dae om ons te bekruip en jouself voor te stel. Welkom hier by onse kuierplek. Jy het reeds 'n LR geweer. Laai 250gr koele in die 375 en kyk hoe maak hulle daar ver.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Naand mense
Welkom Jean,hoop jy geniet dit hier.
Oom tripod, dalk hou die man van sy tande......
Oom tripod, dalk hou die man van sy tande......
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Naand mense
Naand Jean. Welkom.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Anja101
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
