95gr SST's "jump"

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

95gr SST's "jump"

Post by Philip J »

Hallo almal.
Het iemand dalk raad/ervaring oor die sprong na die lande toe, vir bogenoemde?
Groetnis
Philip
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 95gr SST's "jump"

Post by tripodmvr »

Kan jy naby aan die lande kom of selfs teen hulle met nog genoeg van die skag in die nek en dat hy nog in die magasyn sal pas?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: 95gr SST's "jump"

Post by Philip J »

Oom Marius, ja, ek kan hulle in die lande "jam" en nog steeds 7.5mm van die skag in die dop se nek hê.
TPL is dan 76.4mm. Magasyn kas is 78mm
Kan ek uit oom se vraag aflei dat nader, dus beter is?
Groetnis
Philip
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 95gr SST's "jump"

Post by tripodmvr »

Nader is nie noodwendig beter nie. Wil jy gaan jag of baan skiet? As jy gaan jag gaan ek ten minste 1mm weg van die lande voorstel. Vandaar kry jy nodespoed reg en as jy nie mooi groepe kry dan maak jy TPL korter en kyk of dit help.

Kom ons hoor eers wat jy wil maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: 95gr SST's "jump"

Post by Philip J »

Oom Marius, dis hoofsaaklik vir jag en elke nou en dan 'n SAJWV tabel skiet.
Groetnis
Philip
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 95gr SST's "jump"

Post by tripodmvr »

Begin hom dan 1mm weg en kom ons kyk wat maak hy. Jy wil nie sukkel om 'n patroon te kamer as die bok wil vort nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: 95gr SST's "jump"

Post by Philip J »

Dankie Oom Marius.
Groetnis
Philip
LouisC
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am

Re: 95gr SST's "jump"

Post by LouisC »

Philip ek het op Joné se .243 met 95sst die beste groepering op 1,4mm gekry.
Dis n Sako A2 en kan hulle vat tot 0,5mm voor hulle nie meer in die magesyn pas nie.
Post Reply