LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post Reply
Koenie
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Thu Mar 21, 2013 3:53 pm

LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by Koenie »

Goeiedag,

'n Vraag aan die manne met meer kennis asb?
Ek wil graag EDC ammunisie in my Glock 43 9mm parabellum dra. Loop lengte is 3,39 duim. Dit wil voorkom asof daar 2 kampe is wat die gewig van die koeël betref, naamlik 115gr teenoor 147gr.

Ek hoor graag hoe julle oor die gewig aspek voel?

My keuse sal waarskynlik tussen Hornady XTP/Critical Defence, Federal, Speer of Winchester wees.

Groetnis,

Koenie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by tripodmvr »

Die ligter koele is so ontwerp (XTP ens) dat hulle genoegsame penetrasie gee om effektief te dood, maar nie deurgaan om bystanders te wond nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by Arnold »

Ek sou 'n swaarder koeel kies vir daai kortloop outjie. Omdat die swaarder koeels stadiger is voel jy minder recoil omdat die sluitstuk stadiger beweeg (die impuls is stadiger).
Ek het ook gelees dat die swaarder koeels minder spoed verloor met loop lengte in pistole, dalk kan iemand hierdie stelling staaf of die teendeel bewys?

As jy van die goeie 147gr patrone kan kry sou ek daai pad stap.

Ek skiet self 127gr omdat ek nie 147gr kon kry toe ek gekoop het nie. Dit is nou wel uit 'n G19.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by Capt. Yoda »

147gr koele in kort loop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Maroelas
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by Maroelas »

Swaarder koeëls vir ligter pistole om die recoil makliker beheerbaar te maak. Federal HST of Winchester Rangers is uitstekende ammunisie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by Capt. Yoda »

Die liger koels het gewoonlik n kleiner of vlakker "hollow poit cavity" as die swaar vir kaliber koels wat dan ook by dra tot swakker expansion. Die 115gr Ranger T is n baie goeie voorbeeld van dit, die cavity plug en die koel verander basies in n fmj. Die hoer spoed waar teen die ligter koel trek help nie regtig met dit nie so dis hoekom die ouens maar swaar koels soos 147gr verkies in die kort loop
Last edited by Capt. Yoda on Thu Jan 28, 2016 9:54 pm, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by JJV »

//images.tapatalk-cdn.com/16/01/28/1e2c11988d486c2c2c06052420bd8e35.jpg

Oorweeg hulle.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by Hein M. »

Beslis die swaarder koeëls. Het al wyd gelees oor wat die beste in my 9mil die beste vir SD is. (4 duim loop).
User avatar
HoggerNaut
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by HoggerNaut »

147gr.
Kort of lang lopie, maak nie saak.

Onthou om ten minste twee magesyne te function test met die rondtes om seker te maak hulle loop mooi.
MOLON LABE
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by Arnold »

Watse 147gr rondtes is tans beskikbaar in SA?
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by Ratel »

Ek sou vir swaarder 147gr gegaan het. Lees hierdie interessante draad van 'n ander forum waar ballistiese toetse gedoen is en waar die swaarder ammo minder spoed verloor in 'n korter loop.

https://pistol-forum.com/showthread.php ... ot-barrels
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by Capt. Yoda »

Van Winchester af
When we redesigned the Ranger T Series of ammunition we widened the velocity window under which the round would expand to allow for the slower velocities that shorter than standard barrels produce. What this means is that if you own a standard or sub compact pistol the round should have adequate expansion. In 9mm I would recommend the 147 grain bullet as it loses a lower velocity percentage than the faster lighter bullet in shorter than normal barrels. This is because the bullet has more dwell time in the bore and has a greater opportunity to burn the powder before the bullet exits the bore. Powder that is burned outside the bore does nothing for velocity. The lighter faster bullets generally have more powder to burn and since the lighter faster bullets have less time in the bore they are not efficient burners of powder in the shorter barrels.

We increased the velocity window under which the round would expand by increasing the size of the hollowpoint, tweaking the jacket thickness and the depth of the cuts on the inside of the jacket petal segments.
Wat sal die verskil met n 127gr+p+ koel (se maar 127gr Ranger) se spoed uit n amper 5" Beretta M9 wees en n S&W MP compact met n 3.5" loop? As ek reg onthou het ek een of 2 uit my Beretta uit gecrony hier by 1245fps
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by Arnold »

As ek reg onthou loop die 127gr Ranger teen 1250fps uit my G19
Koenie
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Thu Mar 21, 2013 3:53 pm

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by Koenie »

Môre Almal,

Baie dankie vir julle terugvoer.

Om die 147 gr koeëls te gebruik is dus vir my die roete om te gaan. Ek gaan later vandag 'n draai maak by S&O en hoor wat het hulle beskikbaar.
Koenie
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Thu Mar 21, 2013 3:53 pm

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by Koenie »

Ek het die afgelope Saterdag die Ranger patrone oor die Chrony geskiet en die resultate is as volg:

Glock 43 - 9mm Parabellum (3,39 dm loop)
127 Gr Rangers gemiddelde trompsnelheid oor 6 skote is 1239 vps. Winchester gee hulle aan teen 1250 vps

Glock 23 40 S&W (4 dm loop)
180 Gr Rangers gemiddelde trompsnelheid oor 6 skote is 1028 vps. Wincherster gee hulle aan teen 990vps

Na my mening is dit indrukwekkend en ek sou dink hulle sal baie skade aanrig waar hulle tref.

Koenie van der Walt
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: LIGTER OF SWAARDER KOEELS IN KORT LOOP 9MM P

Post by Frederik »

In regte SD situasies waar skote onder 5 meter sal wees gaan die spoed wat verloor word regtig so saak maak? Ek verstaan die manne wat almal in kompetisies skiet graag die spoed wil hou maar vir lewe en dood dink ek die mees betroubaartse ammunisie gaan belangriker wees as spoed. Die laaste wat jy wil he is 'n dop wat vassit.
Post Reply