waarde vs vergrooting
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
waarde vs vergrooting
Wat se julle mense van die waarde teenoor vergrooting op n scope.
3-25 x50 is R35 000
4-28 x50 is R30 000
6-24 x50 is R25 000
Selfde maak en optics/glass, turrets etc... is die 4-28 of 3-25 die R5000 meer werd volgens julle? Kies op Poll ASB.
Is R22 000-25 000 die middel klas scope prys deesdae?

Last edited by acssa on Thu Feb 04, 2016 8:26 pm, edited 1 time in total.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: waarde vs vergrooting
Accsa, is dit nou 3-35 of 3-25?
In alle geval ek dink die 4-28 is goeie keuse omrede jy mooi laag kan stel vir groot field of view en naby skote soos ruig bos of gebruik op AR ook. En dan is 28 vergrooting meer as genoeg wat jy nodig het ver Lang afstand skiet. Hier by ons in SA het ek gehoor van die manne wat baie skiet en baie ver skiet dat met ons oorwegind warmer dae loop die mirage meer as wat hy nie loop nie en jy gebruik selde die baie groot vergrotings.

Last edited by JPS on Thu Feb 04, 2016 9:18 pm, edited 1 time in total.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: waarde vs vergrooting
JPS, Dankie.... dit is n 3-25. Verstaan ook nie hoe die slim manne n 4-28 en 3-25 maak as dit so naby mekaar is nie.JPS wrote:Accsa, is dit nou 3-35 of 3-25?
In alle geval ek dink die 4-28 is goeie keuse omrede jy mooi laag kan stel vir groot field of view en naby skote soos ruig bos of gebruik op AR ook. En dan is 28 vergrooting meer as genoeg wat jy nodig het ver Lang afstand skiet. Hier by kns in SA het wk gehoor van die manne wat baie skiet en baie ver akiet dat met ons oorwegind warmer dae loop die mirage meer as wat hy nie loop nie en jy gebruik selde die baie groot vergrotings.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: waarde vs vergrooting
Zeiss 5-25x50 Hd5 was R13000, so ek sal reken hou verby.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: waarde vs vergrooting
JJV dankie, Ek het 3x Zeiss 5-25 scopes met Varmint reticles op my 243's en 270. Die scopes soos na bo verwys is almal "first focal plane FFP). Zeiss maak nie FFP nie.... Vortex PST FFP kos ook oor die 20k. Jy kan nie n FFP vergelyk met SFP nie.JJV wrote:Zeiss 5-25x50 Hd5 was R13000, so ek sal reken hou verby.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: waarde vs vergrooting
Tegnologie beweeg vorentoe manne.
Die dae van 3x vergroting is redelik old school.
Vandag kry mens al 10x vergroting. March 1-10
Oor n paar jaar gan dit seker 1-25 wees...
Met 50mm tubes...
Die dae van 3x vergroting is redelik old school.
Vandag kry mens al 10x vergroting. March 1-10
Oor n paar jaar gan dit seker 1-25 wees...
Met 50mm tubes...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: waarde vs vergrooting
Sangoma (IAN) wrote:Tegnologie beweeg vorentoe manne.
Die dae van 3x vergroting is redelik old school.
Vandag kry mens al 10x vergroting. March 1-10
Oor n paar jaar gan dit seker 1-25 wees...
Met 50mm tubes...
Daar is nog n groot mark vir die x3 scope...
vir die 308 manne
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: waarde vs vergrooting
Kappie,
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: waarde vs vergrooting
Ek en 'n ander jagter praat nou die dag. Ek dink die hoë vergroting teleskope bederf ons soms tot ons nadeel.... Ek het 'n 8-32 teleskoop op my 6.5x284. Ek skiet meestal van 100m tot 1600m met die vergroting op maks 24 en in erge mirage selfs op 12. So paar weke terug, help ek 'n vriend met sy 308 jaggeweer met 'n 3-9 teleskoop op. Op 9 vergroting, sukkel ek toe aanvanklik my as af om die teiken op 200m behoorlik raak te sien.... En ek het begin jag met 'n 4x40 Tasco, wat, na 'n leeftyd vna oop visier skiet, toe vir my die beste ding sedert gesnyde brood was.
Aim small, miss small
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: waarde vs vergrooting
Baie dankie manne vir terugvoer en "votes".
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: waarde vs vergrooting
Ek het n NF 5.5-22x56 en n 8-32x56. Natuurlik was die 8-32 bietjie duurder maar volgens my nie die geld werd nie. Ek vat liewers die 5.5-22 wat bietjie goedkoper is en meer elevasie bied as om n paar rand meer te betaal vir ekstra x10 vergroting. X22 is vir my voldoende tot 1300m. So wat ek wil se elevasie met n kleiner vergroting is vir my baie meer werd as ekstra 10 0f 15 vergroting wat jy meer kry as 22
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: waarde vs vergrooting
Ja wat ek sal ook enige dag n 22/24x vat om te skiet, ek skiet 99% van die tyd op 20x en die ander 1% op 16 as die mirage regtig pla
Ons laaste skiet van 1000 en 1700y het ons 6-24s, 10-60, 4-16, 8-32 en 5.5-22's gehad en almal kon maklik die gong op 1000y stamp, ek was eintlik verbaas oor hoe goed die 4-16 kon doen op daai afstand. Hoe verder jy skiet hoe lekkerder is die groot vergrotings natuurlik maar sodra dit warem raak maak die mirage jou elk geval dood met enige iets bo 20X. Kyk eder vir goeie glas as vir net uit en uit hoe vegrotigs maar as ek na jou pryse kyk lyk dit darem soos ordentlike scopes daai
Ons laaste skiet van 1000 en 1700y het ons 6-24s, 10-60, 4-16, 8-32 en 5.5-22's gehad en almal kon maklik die gong op 1000y stamp, ek was eintlik verbaas oor hoe goed die 4-16 kon doen op daai afstand. Hoe verder jy skiet hoe lekkerder is die groot vergrotings natuurlik maar sodra dit warem raak maak die mirage jou elk geval dood met enige iets bo 20X. Kyk eder vir goeie glas as vir net uit en uit hoe vegrotigs maar as ek na jou pryse kyk lyk dit darem soos ordentlike scopes daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: waarde vs vergrooting
Ek het 15x geskiet op jagtersvereninging gong skiet tot op 400m , gong was koppiespeld grootte maar dit het uitgewerk!
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: waarde vs vergrooting
Ons vat die hou op die ken soos manne... Julle dag sal kom!!!Capt. Oblivious wrote:Sangoma (IAN) wrote:Tegnologie beweeg vorentoe manne.
Die dae van 3x vergroting is redelik old school.
Vandag kry mens al 10x vergroting. March 1-10
Oor n paar jaar gan dit seker 1-25 wees...
Met 50mm tubes...
Daar is nog n groot mark vir die x3 scope...
vir die 308 manne
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: waarde vs vergrooting
Capt. Oblivious wrote:Sangoma (IAN) wrote:Tegnologie beweeg vorentoe manne.
Die dae van 3x vergroting is redelik old school.
Vandag kry mens al 10x vergroting. March 1-10
Oor n paar jaar gan dit seker 1-25 wees...
Met 50mm tubes...
Daar is nog n groot mark vir die x3 scope...
vir die 308 manne
Met n vleisie...
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: waarde vs vergrooting
Onvernuftig!Mellies wrote:Capt. Oblivious wrote:Sangoma (IAN) wrote:Tegnologie beweeg vorentoe manne.
Die dae van 3x vergroting is redelik old school.
Vandag kry mens al 10x vergroting. March 1-10
Oor n paar jaar gan dit seker 1-25 wees...
Met 50mm tubes...
Daar is nog n groot mark vir die x3 scope...
vir die 308 manne![]()
![]()
![]()
![]()
Met n vleisie...
Last edited by Vlakvark Soldaat on Fri Feb 05, 2016 10:17 pm, edited 1 time in total.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: waarde vs vergrooting
Ag ouens ek hou ook bq van n 308 dis ma net in ons 06 manne in gebore om julle te terg. Is soos as jy stort na n glof game dan maak jy ma n grappie met die klein outjie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: waarde vs vergrooting
Ek verstaan jou 100%Capt. Oblivious wrote:Ag ouens ek hou ook bq van n 308 dis ma net in ons 06 manne in gebore om julle te terg. Is soos as jy stort na n glof game dan maak jy ma n grappie met die klein outjie
Dit is maar net sleg as ek nie kan kan trug kap met n baie sterk 'comeback' nie... Maar soos ek se, julle dag sal ook kom.
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: waarde vs vergrooting
Die kwaliteit van die glas is in my opinie meer werd as die vergroting..... Daar is van die ou 3-9x40 Jap Tascos wat darem 'op hulle tyd' (en 30 jaar gelede op die oë!) springbokkies op 200m met 'n ou kopskoot laat bakkie ry het!
Ons is bietjie bederf
Net my 2c
Ons is bietjie bederf

Net my 2c
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: waarde vs vergrooting
Dankie Basie2.... ek hou van jou se goed... om die springbokke te laat bakkie ry.Basie2 wrote:Die kwaliteit van die glas is in my opinie meer werd as die vergroting..... Daar is van die ou 3-9x40 Jap Tascos wat darem 'op hulle tyd' (en 30 jaar gelede op die oë!) springbokkies op 200m met 'n ou kopskoot laat bakkie ry het!
Ons is bietjie bederf
Net my 2c