Hallo mense
ek is op soek na 'n handheld GPS maar is nie heeltemal seker of ek vir Garmin Etrex 20 of 30 of selfs die Dakota 20 moet gaan nie. Ek het na die verskille gekyk en dus 'n bietjie hierna toe met die een en daarna toe met die ander. Die Dakota het 'n Touch skerm maar ek weet nie of ek regtig hom so baie in die veld gaan gebruik dat dit 'n bepalende factor gaan wees nie. Ek wil maar basies die ding gebruik op my stap toere en ook vir walk en stalk jag.
Enige advies van iemand wat een van die goete het sal waardeur word.
Dankie byvoorbaat
GPS vir in veld dra
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
GPS vir in veld dra
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: GPS vir in veld dra
vir daai, sal die e trax10 net so goed werk.
die touch screen werk noggal aansienlik beter, veral as jy plekke merk, en name bysit.
daai joystick van die etrax is maar simpel
die touch screen werk noggal aansienlik beter, veral as jy plekke merk, en name bysit.
daai joystick van die etrax is maar simpel
HOU HOM DAAI DIKTE
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: GPS vir in veld dra
Vandat ek Maverick op my selfoon het bly die gps by die huis.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: GPS vir in veld dra
Vertel bietjie meer asb. Gebruikersvriendelik, stoor van punte, wys van roetes en kaarte, batterylewe ens.dehacked wrote:Vandat ek Maverick op my selfoon het bly die gps by die huis.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: GPS vir in veld dra
Tripod ek stoor maar plekke waar die bok val en om so rofweg afstand te skat in veld. Het nie range finder... Kan nie al die verskille tussen gratis en betaalde weergawe onthou behalwe dat jy met die betaalde een kaarte kan download vir offline gebruik. Nogal belangrik as jy nie sein het nie. Elkeval wat vir my nice is, is die foto kaarte so 'n ou kan lekker beplan waar jy wil gaan.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: GPS vir in veld dra
Baie dankie , ek het hom gelaai en lyk my ek gaan so bietjie geld spaar
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2