Soek 3 in een 1 Koeie

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
Louis Nel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am

Soek 3 in een 1 Koeie

Post by Louis Nel »

Ek is opsoek na 12 drie in een koeie. Dit moet sover moontlike jongerige koeie wees. So na as moontlik aan Bloemfontein distrik.
Kontak Louis Nel by 082 782 74 45.
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Soek 3 in een 1 Koeie

Post by Robert »

Biejie dom  ???

Wat de @^%$# is 'n 3 in 1 koei ??? ??? ??? ??? ???

Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Soek 3 in een 1 Koeie

Post by Freddie101 »

koei + kalf en weer dragtig = 3
yol bolsun
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Soek 3 in een 1 Koeie

Post by JOHANNIC »

En ek dog dis n afrikaner koeie met PMS ;D ;D ;D
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Soek 3 in een 1 Koeie

Post by Boertjie »

Ek wou nie eers vra nie...
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Soek 3 in een 1 Koeie

Post by CHRIS »

Buda

hier het op veiling laasweek in Cradock bonsmara  3in1 R 8500 gegaan,  sommer vir interrasantheid

groete Chris
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Soek 3 in een 1 Koeie

Post by tafjak »

Robert
Biejie dom 

Wat de @^%$# is 'n 3 in 1 koei   
..........'n koei wat met die een poot die jakkalse doodtrap, met die ander poot die gras hark en met die ander poot vir die bul wink.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Soek 3 in een 1 Koeie

Post by JOHANNIC »

Taf
My vermoede was reg ek ken so koei ;D :angel: :police:
Biebers
Need for speed >:D
DUTOITF

Re: Soek 3 in een 1 Koeie

Post by DUTOITF »

Buda wrote: Ek is opsoek na 12 drie in een koeie. Dit moet sover moontlike jongerige koeie wees. So na as moontlik aan Bloemfontein distrik.
Kontak Louis Nel by 082 782 74 45.

Het jy gekry. Is Pietersburg te ver. Charolais tipe Eerste kallers en weer by bul geloop.
Post Reply