More almal
Vriend van my se oorspronklike kolf het gekraak. Hy is opsoek na 2de handse kolf om die oue te vervang asb.
Laat weet my as iemand dalk so iets het.
Dankie
Johan
Kolf vir Musgrave Mod 90 Light (30-06)
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am