Hi Vriende.
Ek is nuut op Jaracal en geniet die topics kwaai.
Ek het hulp nodig met herlaai. Ek het PMP geskiet tot nou toe. Ek het so 100 pmp doppies al om te begin herlaai. Ek het nou vir my die Lee breachlock challenger gekoop. My vraag is nou. Watse kruit en punte koop ek? Jammer as dit n dom vraag is maar ek moet erens begin leer. Ek sal jul insette waardeer.
Groete
Sp
Help asb. Tikka T3 hunter 308
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help asb. Tikka T3 hunter 308
Hi Petrus
Welkom en dankie dat jy nie een of ander ver11.1.11te smiley post nie. Vir 308 om op die baan te speel kan jy 155gr Nosler Custom Comps gebruik met S335 in daai pmp dop.
Met die swaarder koels vertsaan ek die ouens gebruik S355 ook maar ek het nie ondervinding met dit nie. Normale Large rifle primer agter in en jy kan besig raak.Vir jag kan jy maar self besluit watse klas koel jy wil gebruik, soos wat die naam nou "premium" of "hunting" by kry gaan die prys natuurlik op

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Help asb. Tikka T3 hunter 308
Dagsê Petrus.
Welkom maat. Kaptein het jou op die regte spoor geplaas.
Indien die herlaai gogga jou gebyt het sal ek voorstel dat jy Hendrik van Rensburg se boek, " Die akurate ketting" aanskaf en sorgvuldig deurwerk, voor jy begin. Dit help ook altyd as 'n herlaaiers met ondervinding jou kan touwys maak. Daar is baie van die fynere kunsies wat agterweë bly wanneer jy slegs op die internet aangewese is.
Een van die eerste dinge wat jy moet doen is om jou geweer beter te leer ken. Goed soos die loop lengte en groefdraai sal bepaal watter kruit en gewig koeëls die beste in jou roer gaan werk. Hierdie inligting moet eerstehands bepaal word. Dus moet jy dit self meet.
Groetnis en sterkte.
N. S. Daar is nie 'n ding soos 'n dom vraag nie!

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Help asb. Tikka T3 hunter 308
Hi Dankie julle. Ek het nou meeste van die goed. Nou begin speel. Groete
Sp
Sp
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Help asb. Tikka T3 hunter 308
Die data hironder kom vanaf http://www.somchemreload.com/
.308 Winchester
BARREL
LENGTH POWDER CASE PRIMER BULLET
grains COL
mm
LOAD
TYPE LOAD
grain VELOCITY
ft/s V/C
factor
24" S321 PMP PMP 130gr SPEER FN
64.2
Start 40.6 2 681 66.0
Max 45.2 2 992 66.2
150gr PMP SP
68.5
Start 39.6 2 510 63.4
Max 44.0 2 818 64.0
168gr PMP SP
68.4
Start 37.8 2 372 62.8
Max 42.0 2 648 63.0
180gr PMP SP
68.5
Start 36.5 2 211 60.6
Max 42.0 2 477 58.4
S335 PMP PMP 110gr SPEER SP
63.5
Start 41.8 2 804 67.1
Max 46.5 3 151 67.8
130gr SPEER FN
64.3
Start 40.1 2 511 62.6
Max 44.5 2 881 64.7
150gr PMP SP
68.8
Start 39.8 2 459 61.8
Max 44.2 2 795 63.2
168gr PMP SP
68.1
Start 37.4 2 271 60.7
Max 41.5 2 576 62.1
180gr PMP SP
68.4
Start 36.5 2 179 59.7
Max 40.5 2 411 59.5
S341 PMP PMP 130gr SPEER FN
64.0
Start 45.5 2 749 60.4
Max 49.5 2 992 60.4
150gr PMP SP
67.0
Start 43.5 2 543 58.5
Max 47.5 2 805 59.1
168gr SIERRA SP
71.0
Start 40.5 2 349 58.0
Max 44.5 2 644 59.4
180gr PMP SP
68.0
Start 39.5 2 270 57.5
Max 43.5 2 523 58.0
200gr SPEER SP
70.5
Start 37.0 2 080 56.2
Max 41.0 2 346 57.2
.308 Winchester
BARREL
LENGTH POWDER CASE PRIMER BULLET
grains COL
mm
LOAD
TYPE LOAD
grain VELOCITY
ft/s V/C
factor
24" S321 PMP PMP 130gr SPEER FN
64.2
Start 40.6 2 681 66.0
Max 45.2 2 992 66.2
150gr PMP SP
68.5
Start 39.6 2 510 63.4
Max 44.0 2 818 64.0
168gr PMP SP
68.4
Start 37.8 2 372 62.8
Max 42.0 2 648 63.0
180gr PMP SP
68.5
Start 36.5 2 211 60.6
Max 42.0 2 477 58.4
S335 PMP PMP 110gr SPEER SP
63.5
Start 41.8 2 804 67.1
Max 46.5 3 151 67.8
130gr SPEER FN
64.3
Start 40.1 2 511 62.6
Max 44.5 2 881 64.7
150gr PMP SP
68.8
Start 39.8 2 459 61.8
Max 44.2 2 795 63.2
168gr PMP SP
68.1
Start 37.4 2 271 60.7
Max 41.5 2 576 62.1
180gr PMP SP
68.4
Start 36.5 2 179 59.7
Max 40.5 2 411 59.5
S341 PMP PMP 130gr SPEER FN
64.0
Start 45.5 2 749 60.4
Max 49.5 2 992 60.4
150gr PMP SP
67.0
Start 43.5 2 543 58.5
Max 47.5 2 805 59.1
168gr SIERRA SP
71.0
Start 40.5 2 349 58.0
Max 44.5 2 644 59.4
180gr PMP SP
68.0
Start 39.5 2 270 57.5
Max 43.5 2 523 58.0
200gr SPEER SP
70.5
Start 37.0 2 080 56.2
Max 41.0 2 346 57.2
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Shakespierre
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Mar 30, 2015 12:04 pm
Re: Help asb. Tikka T3 hunter 308
Hi Petrus,
Welkom...
Ek stem saam, kry eers genoeg raad en leiding en vra genoeg vrae. Meeste herlaaiers is regtig baie vriendelik en behulpsaam.
Ek het ook 'n Tikka T3 Hunter in 308 kaliber en het al so paar verskillende punte gelaai.
Beste groepering gekry met die volgende resep:
165gr Hornady SST
44.8gr S341 kruit
Winchester LR primers
Sako doppe
OAL 71.6mm
2640ft/s
As ek my kant bring het ek al onder 1" groeperings gekry met 3 skote op 200m.
My geweer meet so 72.6mm tot by die lands en ek moet se met verskeie punte het ek nou gesien dat met die plastiek magasyn wat relatief dik is op die Tikka maak dit dat ek nog nie punte gelaai het wat in die magasyn pas wat te na of teen die lands gekom het nie.
My raad is as jy 165grein punte wil laai om op 70mm OAL te begin en met jou ladings ontwikkeling die punt met 0.5mm inkremente te verhoog maar jy sal sien die spitser punte kan jy net uitlaai tot op 71.7mm dan pas hy net net in die magasyn.
Punte wat ek al gelaai het in 165gr:
Hornady SST
Swift A-frames
Nosler Partitions
Peregrines VRG2 & VRG4
Swift Scirocco II
Punte gelaai in 180gr(vir vriend):
Peregrines VRG4
Moet se met Peregrines is ek proudly South African...
My vriend het nog elke keer net Peregrine se ladings op hul website gebruik en redelike akkurate resultate gekry met sy CZ Varminter in 308.
Maar die beste raad is...
Vra genoeg vrae en begin laer en dieper...
Laer met die kruit en dieper met die seating.
Kry vir jou 'n SAAMI diagram as wegtrek punt soos hieronder.
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016022 ... a56a80.gif[/IMG]
Lekke laai...

Baie dankie shakespierre. Ek het nou lekker gespeel met die laai. Ek is nou redelik tevrede met my groepe met hornady 150 gr punte. Pmp doppe. Cci primers. 40.5gr s335 kruit. Ek het my lande gemeet en kom op 70.5. (Snaaks dit verskil so baie) so ek het nou gelaai als van 69 af op tot amper 70.5. Het hom nou nog nie gekyk met nadat ek mooi gemeet het nie. Ekt my node op 43.6 getry maar volgens QL is die pressure bq kwaai. So toe kom ek n node af tot by 40.5. Soos ek se vir jag is my groep vir my doodreg. Ekt nie chrony saam gehad toe ek 40.5 geskiet het nie. So my spoed weet ek nog nie. Dis maar baie werk en oefening. Maar ek het n paar pelle wat die ding darrem verstaan en hul help baie. Groete SP
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Help asb. Tikka T3 hunter 308
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160221/a1b17dcf186afa88ee4818e8ef2fc4ea.jpg
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
-
Shakespierre
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Mar 30, 2015 12:04 pm
Re: Help asb. Tikka T3 hunter 308
Petrus,Petrus.nel wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20160221/a1b17dcf186afa88ee4818e8ef2fc4ea.jpg
Onthou jou TPL mate sal vir elke verskillende punt anders meet, want dit het met die ogive van die punt te doen. Ek gebruik die afgevuurde dop wat keupe in gesny het om die punt net effens vas te hou manier.
Maar ek laai hoofsaaklik vir jag so my TPL is gewoonlik geskoei op wat my magasyn toelaat. Ek check maar net altyd om veilig te wees.
Groete,