Rietvlei

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
Japtrap
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sun Dec 27, 2015 4:47 pm

Rietvlei

Post by Japtrap »

More Manne

Ek wil graag by die wat weet hoor, is dit veilig om by Rietvle Natuur Reservaat in te gaan?
Ek hoor van so baie mense wat aangeval is daar. Ons wil net gaan ontspan vir die dag. Niks oorslaap of visvang nie, net wildrit en piekniek.

Enige raad?

Dankie
DOEF... INNIE KOP!!! :o

.243 Musgrave
.30-06 Krico
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Re: Rietvlei

Post by Rooster1089 »

HI Japtrap,

Ons was daar gewees desember vir 'n dag.
Ons het gaan wild kyk en picnic hou by Marais dam se picnic gronde.
Dit was baie lekker en rustig gewees, ek hoor maar baie mense se dat dit onveilig is as mens kamp en oorslaap.

Groete
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Re: Rietvlei

Post by Rooster1089 »

Hier is so ietsie wat ek nou raakgelees het van die dam se besoedeling.

http://rekordeast.co.za/16540/rietvlei- ... time-bomb/
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
Japtrap
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sun Dec 27, 2015 4:47 pm

Re: Rietvlei

Post by Japtrap »

Baie Dankie Rooster1089

Ja nee my stiefbroer vang daar vis en hy se ook dis maar gevaarlik in klein groepe.
Maar dankie vir reply sal dalk deur ry en wild gaan kyk, naaste wat ek aan wild gaan kom in die droë jaar van ons.

Dankie
DOEF... INNIE KOP!!! :o

.243 Musgrave
.30-06 Krico
Post Reply