Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Staffie
Newbie
Posts: 0 Joined: Wed Jan 06, 2016 8:23 am
Post
by Staffie » Wed Jan 06, 2016 8:37 am
Goeie more almal,
Ek het vanoggend aangesluit en wil net graag myself voorstel.
Ek is van Centurion area en n kranige herlaaier. Geniet die buite lewe, jag en die bewaring van ons natuur vir die nageslag.
Bly om deel te wees van die groep want n mens is nooit te oud om te leer of om jou kennis te deel nie.
Groete,
Pvdw
Hero Member
Posts: 5124 Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Post
by Pvdw » Wed Jan 06, 2016 8:45 am
Staffie welkom hier. Deel gerus jou kennis hier en moet nie huiwer om self raad te soek nie. Hier kuier ons lekker saam.
Boesman10
Hero Member
Posts: 946 Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Post
by Boesman10 » Wed Jan 06, 2016 11:46 am
Dagse Staffie en baie welkom
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Posts: 1700 Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Post
by Vlakvark Soldaat » Thu Jan 07, 2016 2:24 pm
Welkom. Vertel ons van die kalibers waarvoor jy so kranig herlaai...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
FransP
Newbie
Posts: 16 Joined: Sun Oct 18, 2015 8:07 pm
Post
by FransP » Fri Jan 08, 2016 2:52 pm
Baie welkom hier.