Goeienaand aan al die geleerdes.
Ek wil 'n vriend van my help met 'n lading vir sy RSA 308 met Musgrave loop.
Ek het onder herlaai data gesoek ,maar kry nie vir 155gn Custum comp 'n lading nie.
Ek sal dit waardeer as iemand my met 'n lading kan help. Die plankgeweer behoort seker reeds 'n beproefde resep te he, maar met nog inligting sal dit seker makliker wees om dit perfek te kry.
Die geweer se loop is teruggesny tot 25" en sy twist is 1: 12.5 ( die slim manne sal weet as ek dit nie reg gemeet het nie, en as dit 12 of 13 moet wees dan is dit reg so).
Kruit is S335 714/15. Fiocchi large rifle standard primers is gebruik.
Maks TPL is 71.1mm en patrone is gelaai teen 69.8mm
Met 41 gn is die hoogste spoed 2699vt/sek en laagste 2661vt/sek. Gem is 2694vt/sek.
Die gem H2O kapasiteit van die R P doppe is 57.12 gn. ( die klaar gevuurde doppe is met die primer nog in, van voor af vol gemaak en toe weer geweeg ).
Die ladings is geskiet teen omgewing temperatuur van 36 grade Celsuis.
By voorbaat dankie
Gerrie.
RSA 308 W QL hulp
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: RSA 308 W QL hulp
Die 2 bruikbare ladings is :-
1. 39,6gr wat nodespoed van 2620vps moet gee
2. 43,3gr vir nodespoed van 2815vps - druk is egter by 60K psi en dit is jou keuse of jy hom wil gebruik
S341 (2850vps) en S355 (2885vps) se nodes is hoër en druk is by 58K vir albei. Die S355gaan die dop net baie vol maak en 'n saamgeperste lading gee.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
gho
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
Re: RSA 308 W QL hulp
Maruis. Baie dankie vir die aanbevelings.Ek het dit ongelukkig gister in die nm skaduwee geskiet ,en daarom wou die chronograaf nie lees nie.Die geweer skiet egter reeds'n halfduim, so ons is defnitief op die regte pad.Sal nog die spoed meet en met puntdiepte speel.Ek het 39.6gr gelaai.Ek sou graag meer spoed wou he,maar @ 42gr druk hy al die primer.Sal dalk volgende keer S355 koop en probeer.
Baie dankie weereens.
ns:Deur so baie mense met ladings te help, wanneer slaap jy?
Groete
gho.
Baie dankie weereens.
ns:Deur so baie mense met ladings te help, wanneer slaap jy?
Groete
gho.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: RSA 308 W QL hulp
Dit was so warm en ek het sleg geslaap. Hou myself uit die kwaad.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
gho
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
Re: RSA 308 W QL hulp
Naandse Maruis.
Ek kon die naweek die ladings oor die Prochrono skiet met die temperatuur op 36 grade Celsius.
met die 39.6 gr S335 kry ek 'n gem spoed van 2539 vt/sek.( Hoogste spoed was 2549 vt) Hoeveel behoort ek die lading te lig om by 2620 uit te kom?
Ek waardeer die moeite.
Dankie.
Groete Gerrie.
Ek kon die naweek die ladings oor die Prochrono skiet met die temperatuur op 36 grade Celsius.
met die 39.6 gr S335 kry ek 'n gem spoed van 2539 vt/sek.( Hoogste spoed was 2549 vt) Hoeveel behoort ek die lading te lig om by 2620 uit te kom?
Ek waardeer die moeite.
Dankie.
Groete Gerrie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: RSA 308 W QL hulp
Jy sal bykomend 1.3gr moet laai. 40,9gr blyk dan die lading te wees. Probeer en kyk wat jy kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
gho
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
Re: RSA 308 W QL hulp
Heng maar jy antwoord vinnig.
Dankie ek sal hom so probeer.
Groete
Dankie ek sal hom so probeer.
Groete