Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Middag meneere kan iemand my asb meer vertel van die begenoemde scope,ek kyk na so iets vir veldskiet/ghongs en so af en toe ver skiet.
Groete
Vossie
Groete
Vossie
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Ken nie. maar as jy niks op die forum uitvind nie, ek sien daar is n review op Youtube
https://www.youtube.com/watch?v=cnuPjuXuGvU
https://www.youtube.com/watch?v=cnuPjuXuGvU
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Ek het daai review gesien,hoop maar of iemand my meer kan inlig. Dit blyk n lekker scope te wees.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Ek het n paar van hulle verkoop. Eks seker die manne sal terugvoering gee. Dalk net so klein bietjie geduld... He he
MH is baie skaars. Ek het net MOA verkoop
MH is baie skaars. Ek het net MOA verkoop
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Gaan more hopelik eerste paar skote met myne skiet. 6-24 met MOA kruishaar. Sal kom terugvoer gee as ek op baan uitkom.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Ek het gekyk na die FFP maar dink nie die reticle is gepas nie. Die reticle sal op 18x vergroting so dik wees soos die SFP se reticle en dan gaan hy net dinner en minder bruikbaar raak op laer vergrotings.
Hierdie is net my opinie ... ek soek nog so scope maar sal die SFP weergawe vat.
Hierdie is net my opinie ... ek soek nog so scope maar sal die SFP weergawe vat.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Ek vervang my Vortex HS 4-16 met die S3. Op 16 vergroting is kruishaar selfde dikte as die Vortex sfp op 16. Tot by 10 voel kruishaar nog maklik om op te tel in daglig, onder 10 raak dit redelik weg.Arnold wrote:Ek het gekyk na die FFP maar dink nie die reticle is gepas nie. Die reticle sal op 18x vergroting so dik wees soos die SFP se reticle en dan gaan hy net dinner en minder bruikbaar raak op laer vergrotings.
Hierdie is net my opinie ... ek soek nog so scope maar sal die SFP weergawe vat.
Behoort eers op 24 selfde dikte as sfp 6-24 S3 te wees as ek Sightron se "subtensions" op hulle website reg lees.
Sal hopelik more bietjie meer kan se.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Arnold, het jy fisies deur n S3 FFP gekyk en getoets? Of het jy die 'info' op hulle website gesien? Ek het gevind dat die website nie 100% korrek is ivm die diktes van kruis hare nie.
Last edited by Sangoma (IAN) on Wed Dec 16, 2015 8:08 am, edited 1 time in total.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Ek gaan volgens die info op die website en het nognie deur n FFP weergawe gekyk nie.
Ek sal graag wil sien hoe die reticle lyk op 6x vergroting en hoe bruikbaar die reticle is aangesien ek juis van die 6-24x vergroting hou omdat ek die vergroting kan afdraai indien nodig en steeds n bruikbare scope het vir algemene jag.
Ek sal graag wil sien hoe die reticle lyk op 6x vergroting en hoe bruikbaar die reticle is aangesien ek juis van die 6-24x vergroting hou omdat ek die vergroting kan afdraai indien nodig en steeds n bruikbare scope het vir algemene jag.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Vanmiddag gou by Kraaifontein paar skote gaan skiet met die S3 op my 243.
Die scope kom met n sunshade en neoprene cover, ook 20Torx sleutel om turrets na zero te kan stel.
https://www.dropbox.com/s/tdjjxgi8mhwl379/S3_1.jpg?dl=0
By die huis ge"bore sight", 3 skote op 25m en nog twee op 100m om te zero.
Baie in my skik met scope. Beeld helderder as my Vortex HS met beide op 16 vergroting (nie heeltemal appels met appels nie, Vortex 4-16 en Sightron 6-24)
Beeld vir my dieselfde as vriend se SHV.
Turrets verstel maklik, positiewe kliek wat jy voel en hoor. Kon maklik paralaks verstel.
Kruishaar op 6x is BAIE dun, sal kan jag met hom as jy tyd het. As jy moet vinnig skiet gaan jy dalk sukkel om hom op te tel.
https://www.dropbox.com/s/88a124m7wjisd ... x.jpg?dl=0
Op 12 sal hy lekker werk.
https://www.dropbox.com/s/bjs4t8abpul3x ... x.jpg?dl=0
Op 24x is kruishaar nog steeds dun genoeg om nie te veel van teiken toe te maak nie. Ek gebruik gewoonlik 15mm plakkers vir mikpunt, middelste dot is kleiner as die kolletjie op 100m.
https://www.dropbox.com/s/7q9fxly4btakv ... x.jpg?dl=0
Vir vergelyking, Vortex HS 4-16 sfp.
https://www.dropbox.com/s/7jvea7a66c0mn ... 1.jpg?dl=0
Ek is gister bederf dat my vrou wou saamgaan skietbaan toe. Haar eerste skietsessie in 2 jaar. Sy kon die 10 skoot groep (net oor 1MOA) skiet. 16 vergroting was vir haar die gemaklikste.
Die vier skote wat die groep rek was in die eerste 5 skote.
https://www.dropbox.com/s/7jvea7a66c0mn ... 1.jpg?dl=0
Sy het nou sommer die Howa ge"claim" as hare!
Baie tevrede met die scope se eerste uitstappie. Sal volgende jaar weer terugvoer gee as ek bietjie meer met hom gedoen het.

Hierdie is my kwel met die reticle. Mens draai juis die vergroting af om jou FOV groter te kry as jy vinnig moet skiet. Nou het jy die FOV maar die reticle gaan verdwyn.Gian_dP wrote: Kruishaar op 6x is BAIE dun, sal kan jag met hom as jy tyd het. As jy moet vinnig skiet gaan jy dalk sukkel.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Stem saam. Ek gaan die scope hoofsaaklik vir baan/veldskiet gebruik. Behoort steeds lekker te werk vir springbok voorsitjag, res gaan .308 maar saam.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Jy het hom nou, sal jy weer 'n FFP koop of eerder die SFP teleskoop? Ian moet my maar laat weet as die SFP scopes weer in voorraand is.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Te vroeg om te se. Moet eers bietjie meer skiet om die voordeel van FFP te beoordeel.Arnold wrote:Jy het hom nou, sal jy weer 'n FFP koop of eerder die SFP teleskoop? Ian moet my maar laat weet as die SFP scopes weer in voorraand is.
Sal wel baie maklik weer n s3 koop.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Vleder
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Thu Aug 18, 2011 11:11 am
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
Baie happy met myne. Is op my 308 em gebruik vir SA jagters en jag. Ja die kruishaar is effens dun op laagste vergroting maar fine vanaf so 8x en redelik dik vir fyn skiet op 24x maar fine vir SA jagters springbok teiken. Sal waarskynlik nie pas vir fyn teiken skiet nie maar dis nie my applikasies nie. In jagveld is great want ek hoef nie te verstel nie en gebruik die holdovers aangesien die ratio dieselfde bly op alle vergrotings dus reg vir bosveld en vlakte jag asook op opvolgskote. Baie helder glas en positiewe clicks en akkurate verstellings. Sal nog ene op nuwe geweer sit wanneer sy klaar is. Goeie waarde vir geld.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope??
+1 Waarde vir geld .Ek het drie nxs scopes en die Sightron S3 SS 6-24X50 LRFFP/MH scope staan nie n tree terug vir hulle nie ,die scope is nie so robust soos n nsx nie maar in alle ander aspekte sy gelyke.EK gebruik tans so een op my 300wsm en is baie gelukkig met die helderheid en her haalbaarheid van sy verstellings.Die mill hash reticule werk baie goed vir my aanwending .
http://oi63.tinypic.com/r072oi.jpg
http://oi63.tinypic.com/r072oi.jpg