Nagjag Limpopo

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Nagjag Limpopo

Post by sako 30-06 »

Wat is die reels en regulasies rondom nagjag in die Limpopo Provinsie?

Ek het Natuurbewaring probeer bel, maar niemand antwoord die fone nie.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Nagjag Limpopo

Post by Frederik »

Sako is die grond waarop jy wil jag oop of vrystelling?
Wat wil jy jag want sekere spesies het permitte nodig selfs al is hulle op die vrystelling permit.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Nagjag Limpopo

Post by sako 30-06 »

Frederik wrote:Sako is die grond waarop jy wil jag oop of vrystelling?
Wat wil jy jag want sekere spesies het permitte nodig selfs al is hulle op die vrystelling permit.
Ja dis alles op vrystelling grond, bosvark, duiker en ystervark.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Nagjag Limpopo

Post by sako 30-06 »

sako 30-06 wrote:

Besef nou die een plaas sal nie wees nie, dis granadilla lande langs die pad.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Nagjag Limpopo

Post by Frederik »

Sako vrystelling grond beteken nie jy kan net skiet nie al die diere wat jy wil jag moet ook op die permit verskyn. As ek so vinnig loer is dit net die duiker wat 'n probleem gaan wees die kleiner bokkies kom oor die algemeen nie op die vrystelling permitte nie. Omdat van hulle vergeet word.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Nagjag Limpopo

Post by sako 30-06 »

Frederik wrote:Sako vrystelling grond beteken nie jy kan net skiet nie al die diere wat jy wil jag moet ook op die permit verskyn. As ek so vinnig loer is dit net die duiker wat 'n probleem gaan wees die kleiner bokkies kom oor die algemeen nie op die vrystelling permitte nie. Omdat van hulle vergeet word.
Waar is is beste plek om so permit te kry of Is n brief van die boer voldoende.
User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am

Re: Nagjag Limpopo

Post by Parker »

sako 30-06 wrote:
Frederik wrote:Sako vrystelling grond beteken nie jy kan net skiet nie al die diere wat jy wil jag moet ook op die permit verskyn. As ek so vinnig loer is dit net die duiker wat 'n probleem gaan wees die kleiner bokkies kom oor die algemeen nie op die vrystelling permitte nie. Omdat van hulle vergeet word.
Waar is is beste plek om so permit te kry of Is n brief van die boer voldoende.
Geen jag van sononder tot sonop word toegelaat nie. Jy sal in die geval moet n pespermit by natuurbewaring kry.
Stoot lood!
Post Reply