Pappabeer moet my nou nie uithaal nie ek herhaal net wat die afgetrede dokter genoem het
Tim Noakes dieet
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Tim Noakes dieet
Van die topic af maar ek het 'n paar jaar terug geluister na 'n radioprogram waar 'n dokter die wonder van rooi peper bespreek het vir o.a cholesterol en vernoude are...
Pappabeer moet my nou nie uithaal nie ek herhaal net wat die afgetrede dokter genoem het

Pappabeer moet my nou nie uithaal nie ek herhaal net wat die afgetrede dokter genoem het
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Tim Noakes dieet
daar is al baie en lank terug gepraat oor rooi peper, as jy dit Google sal jy sien hoeveel artikels daaroor geskryf is en wonderlike resultate wat verkry is. Ek het dit ook al probeer en elke oggend n teelepel rooi peper geeet. Daai goed het al die dinges uit my gebrand en het heel dag gevoel of ek sooibrand het.
My skoonpa het n hartaanval gehad is nou net gediagnoseer met are in sy hart wat so toe is dat hulle nie dit kon oopmaak met daai veertjie nie. Hy het nog nooit cholestrol gehad nie, nie eers nou kan hulle hoe cholestol by hom kry nie. Sy lewe lank was sy cholestrol baie laag gewees, en die dokters was eers daaroor bekommerd. Vandag moet hy n hartomleiding kry. Nou in sy geval hoe bring n mens sy lae cholestrol met sy hart probleem by mekaar?

_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: Tim Noakes dieet
Rooipeper kapsules is beskikbaar by Dischem. Ek drink hulle asook Kaneel kapsules
- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Tim Noakes dieet
Tim Noakes se dieet doen minder skade as cholesterol pille.30-06 wrote:Hi manne.
Ek het 'n vraag vir Pappabeer of enige iemand wat wil antwoord.
Dit klink vir my hy weet waarvan hy praat.
Soos baie van julle is ek ook 'n groot vleiseter en sukkel maar nou met cholesterol.
Ek moet nou pille vat maar is baie versigtig vir die newe effekte.
'n Mens hoor baie slegte dinge van die aktiewe bestandele, myne atorvastatien.
My veearts het aspavor voorgeskryf.
Wat is die slegste vir jou gesondheid?
Die cholesterol of al die newe effekte van die pille?
Sommer net vir interesantheid, my tellings is hoog maar my are lyk goed.
Hoor graag julle kommentaar.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Tim Noakes dieet
30-06,
Ek kan nie vir jou sê of Cholesterol medikasie die uitweg vir jou is of nie. Daar is baie goed wat dit beïnvloed, en ek gaan my nie voorhou as n kenner hier nie. Dit is beslis so dat baie mense op cholesterol medikasie baie sukkel met spier pyne. Aspavor (atorvastatin) is veronderstel om minder te hê as simvastatin, maar of dit so ervaar word weet ek nie. Hoë cholesterol is egter n risiko faktor vir kroonaar siekte.
Wat presies bedoel jy as jy sê jou are is OK?
As jy lewensstyl aanpassings kan maak om jou cholesterol te verlaag is dit natuurlik eerste keuse, bv gewig verloor, oefen, dieet aanpas etc. , maar as jy ten spyte daarvan n baie hoë cholesterol het , bv. (>7), mag dit bv geneties wees, en kan die enigste manier wees om dit te beheer wel medikasie wees.
Nick,
Hoë cholesterol is maar een van vele redes vir kroonaarsiekte. Manlike geslag, ouderdom, Hoë bloeddruk, rook, diabetes, stress, en dan n magdom genetiese faktore is almal risiko faktore.
Die kriteria vir n stent is ek nie oor seker in detail nie, maar as die vernouing in die kroonaar te naby aan bv n vertakking is of as die hele aar te veel skade het word n omleiding eerder gedoen.
Ek hoop dit gaan goed met jou skoonpa na die prosedure.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Tim Noakes dieet
Dankie Dewald. My skoonpa het ons nou gevat vir n volledige ondersoek. Hulle het n "kol" op sy longe gekry en ook iets met sy galblaas verkeerd iets soos n maasa in die galblaas. Hulle het ook n breuk gekry, maar nie ernstig nie. Daar is ook "ballooning" van sy aorta. So hy is nie in goeie kondisie nie. Ons gaan nou volgende week weer dokter toe om nog n opinie te kry. Hy het basies besluit hy wil nie laat opereur nie. Hy kan maar n moeilike een wees. Ons sal maar sien wat gaan gebeur. Groete
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: Tim Noakes dieet
My pa is op hierdie diet! Hy wil graag weet of mens enige Diet koeldrank kan drink bv Sprite Zero Coke Zero ens.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Tim Noakes dieet
Ek het nou nie die hele gesprek gelees nie. Maar wil tog my mening ook byvoeg. Ek eet net vleis en groente , nou en dan n slaaitjie. Ek drink die ''Zero" koeldranke saam met my dop, Olof berg naweke. Deur die week is doe koeldrank skoon.Ek probeer ook maar bietjie oefen. Ek het einde laasjaar 117kg geweeg ek staan nou op 97kg. So vir my werk dit. Man kan nie heelyd so eet nie. Sommige naweeke eet ek wat ek wil..Tinyluv wrote:My pa is op hierdie diet! Hy wil graag weet of mens enige Diet koeldrank kan drink bv Sprite Zero Coke Zero ens.
Groetnis
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Tim Noakes dieet
Net om Pappabeer se vraag te beantwoord.
My cholesterol toets hoog, maar ek het my slagare in my nek laat scan en hulle is nie vernou nie, lyk "heel goed".
Blykbaar is dit ook 'n aanduiding van hoe groot jou probleem is.
My cholesterol toets hoog, maar ek het my slagare in my nek laat scan en hulle is nie vernou nie, lyk "heel goed".
Blykbaar is dit ook 'n aanduiding van hoe groot jou probleem is.
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Tim Noakes dieet
Jong ek doen nou die Noakes ding vir 3 weke en 2 dae, sover het ek al 9.5kg verloor.
Ek sukkel glad nie om op dit te bly nie, word nie honger nie, voel beter en my broek is te groot as ek nie vas hou nie val my broek af! Ek drink ook maar nog steeds coke zero, maar moet se dit proe baie soeter as wat dit altyd geproe het. Dalk raak ek mal.

- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Tim Noakes dieet
Sjoe. Baie geluk!
Gee bietjie 'n beskrywing van jou dag se etes asb
Groete
Douw
Gee bietjie 'n beskrywing van jou dag se etes asb
Groete
Douw
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Tim Noakes dieet
Dankie Douw
Ek eet nou nie ontbyt nie, so 11/12 uur eet ek n bietjie biltong of droe wors en almonds. Aand ete is vark tjops, steak, hoender of minceballs, saam groente of slaai (groente is maar, baby marrows, blomkool, broccoli, mushrooms). As ek en my vrou moeg is, sommer eiers en bacon, stukkie kaas. Maak alles in botter of coconut olie gaar.
Drink glad nie meer koffie nie, niks tee nie, koeldrank wel coke zero, probeer so nie meer as 3 drink nie, dis nou heel dag tot vanaand as ek weer gaan slaap, ek koop maar blikkies. Probeer 2l water drink maar dis moeilik in die winter kry so bietjie meer as 1l nou in.

Wesson
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Tue Jan 07, 2014 5:10 pm
Re: Tim Noakes dieet
Exercise more, eat less.
And when I say exercise more I mean go hunting more often
And when I say exercise more I mean go hunting more often
-
Sako308
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:18 pm
Re: Tim Noakes dieet
Gaan baie interessant wees om te sien wat met die dieetkundiges se verhoor van Noakes gaan gebeur. My expert vs jou expert?
Dit is vir my ongelooflik dat ons al in 2015 staan en steeds geen duidelikheid het wat ons moet eet vir optimale gesondheid!
Mike
Dit is vir my ongelooflik dat ons al in 2015 staan en steeds geen duidelikheid het wat ons moet eet vir optimale gesondheid!
Mike