.44 Mag in stadige aksie

Post Reply
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

.44 Mag in stadige aksie

Post by Hein M. »

https://www.facebook.com/12782087737380 ... 111952248/

Iemand het onlangs hier genoem dat 'n handwapen se stopvermoë maar beperk is... As daardie rokie so uit die BG se gat draai sal hy darem weet hy is geskiet ;)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: .44 Mag in stadige aksie

Post by Jean Marais »

Hein, kyk ook bietjie wat doen hierdie ou:

En as jy dink dis 'n miete, Myth Busters bevestig dit:

Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .44 Mag in stadige aksie

Post by Hein M. »

Interessant!
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: .44 Mag in stadige aksie

Post by alecjohnson »

Hein M. wrote:https://www.facebook.com/12782087737380 ... 111952248/

Iemand het onlangs hier genoem dat 'n handwapen se stopvermoë maar beperk is... As daardie rokie so uit die BG se gat draai sal hy darem weet hy is geskiet ;)
Hmmm ek wonder wat maak die omploffing in die gelitien as die koeël al uit is ....
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .44 Mag in stadige aksie

Post by Hein M. »

alecjohnson wrote:

Dit haal al die k** uit sy wese uit ;)
Last edited by Hein M. on Sat Nov 21, 2015 8:26 am, edited 1 time in total.
Striker.
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm

Re: .44 Mag in stadige aksie

Post by Striker. »

Kerels maar daai kettie vat nie nonsense nie!
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .44 Mag in stadige aksie

Post by Hein M. »

alecjohnson wrote:
Hein M. wrote:https://www.facebook.com/12782087737380 ... 111952248/

Iemand het onlangs hier genoem dat 'n handwapen se stopvermoë maar beperk is... As daardie rokie so uit die BG se gat draai sal hy darem weet hy is geskiet ;)
Hmmm ek wonder wat maak die omploffing in die gelitien as die koeël al uit is ....
Ek dink - op 'n kort afstand - is daar nog baie ontbrandingsgasse agter die koeël. Op 'n stadium - in die gelatien - word die gasse vasgevang - en ontsnap dan agtertoe soos te sien is in die video.
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: .44 Mag in stadige aksie

Post by Finfan »

Hy sal n man darem vinnig in sy spore stop.
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .44 Mag in stadige aksie

Post by Hein M. »

Hier is 'n verslag wat die effek van 'n koeël op die gelatien goed uiteensit:

http://arxiv.org/ftp/arxiv/papers/1305/1305.5215.pdf
http://www.firearmsid.com/Gelatin/Balli ... Report.pdf
Post Reply