Nuwe aansluiting

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
johannduplessis
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sat Jan 10, 2015 1:12 pm

Nuwe aansluiting

Post by johannduplessis »

Hello aan die forum lede. My naam is Johann du Plessis. Ek is al n hele tyd deel van die forum en vind dit baie leersaam.
Ek het n 308 . Ek is nog nuut in die ding. Ek herlaai en wil volgende jaar begin aan Benchrest deelneem.
Ek woon in Pretoria. Skiet gewoonlik op Krokedilspruit skiet baan.
Ek hoop om nog baie te leer en dalk ook n bydrae te kan maak.
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Nuwe aansluiting

Post by Baasvark »

Welkom Johan, ek nie nodig om iets verder te se nie - jy ken al die forum en die goeie manne hier!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Nuwe aansluiting

Post by Jay Jay »

Hi Johan, baie welkom
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluiting

Post by jamalley »

Welkom Johann
Post Reply