Wie het die beste prys op Vortex scopes?
Ek beplan om binnekort (hopelik as ek my AR se lisensie kry) 'n Vortex Strike Eagle 1-6x24 aan te skaf.
Klink of die scopes hier by R7.5k gaan draai.
Beste prys op Vortex scopes?
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Beste prys op Vortex scopes?
beste is twedehands! ek het my viper gekry vir R4.5k op die forum What a deal!
- BosOtter
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Wed Apr 17, 2013 8:52 pm
Re: Beste prys op Vortex scopes?
Lyk na n lekker scope!Arnold wrote:Wie het die beste prys op Vortex scopes?
Ek beplan om binnekort (hopelik as ek my AR se lisensie kry) 'n Vortex Strike Eagle 1-6x24 aan te skaf.
Klink of die scopes hier by R7.5k gaan draai.
Waar het jy daai prys gerky as ek mag vra? Op Outdoor Man Supplies se site dalk? Ek het amper iets gekoop daar tot ek besef hulle pryse is minimum 2 keer meer as enige ander plek sin, en dan import hulle dit so support in die land gaan n probleem wees as daar ooit iets vout gaan.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Beste prys op Vortex scopes?
Ek het die prys by twee handelaars gekry wat vir vir my n beraamde prys gegee het.
Die scopes is nog baie nuut en soos ek verstaan nognie vrylik beskikbaar nie aangesien backorders nog volgemaak word.
Die scopes is nog baie nuut en soos ek verstaan nognie vrylik beskikbaar nie aangesien backorders nog volgemaak word.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Beste prys op Vortex scopes?
Arnold, Probeer vir 247hunter of as ek reg onthou vir Hein hier op die forum
Groete
Groete
- BosOtter
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Wed Apr 17, 2013 8:52 pm
Re: Beste prys op Vortex scopes?
Dankie, nogals gewonder hoekom niemand dit adverteer nie behalwe daai site wat dit invoer.Arnold wrote:Ek het die prys by twee handelaars gekry wat vir vir my n beraamde prys gegee het.
Die scopes is nog baie nuut en soos ek verstaan nognie vrylik beskikbaar nie aangesien backorders nog volgemaak word.