Beste prys op Vortex scopes?

Post Reply
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Beste prys op Vortex scopes?

Post by Arnold »

Wie het die beste prys op Vortex scopes?

Ek beplan om binnekort (hopelik as ek my AR se lisensie kry) 'n Vortex Strike Eagle 1-6x24 aan te skaf.
Klink of die scopes hier by R7.5k gaan draai.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Beste prys op Vortex scopes?

Post by alecjohnson »

beste is twedehands! ek het my viper gekry vir R4.5k op die forum What a deal!
User avatar
BosOtter
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Wed Apr 17, 2013 8:52 pm

Re: Beste prys op Vortex scopes?

Post by BosOtter »

Arnold wrote:Wie het die beste prys op Vortex scopes?

Ek beplan om binnekort (hopelik as ek my AR se lisensie kry) 'n Vortex Strike Eagle 1-6x24 aan te skaf.
Klink of die scopes hier by R7.5k gaan draai.
Lyk na n lekker scope!
Waar het jy daai prys gerky as ek mag vra? Op Outdoor Man Supplies se site dalk? Ek het amper iets gekoop daar tot ek besef hulle pryse is minimum 2 keer meer as enige ander plek sin, en dan import hulle dit so support in die land gaan n probleem wees as daar ooit iets vout gaan.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Beste prys op Vortex scopes?

Post by Arnold »

Ek het die prys by twee handelaars gekry wat vir vir my n beraamde prys gegee het.

Die scopes is nog baie nuut en soos ek verstaan nognie vrylik beskikbaar nie aangesien backorders nog volgemaak word.
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Beste prys op Vortex scopes?

Post by Danie01 »

Arnold, Probeer vir 247hunter of as ek reg onthou vir Hein hier op die forum

Groete
User avatar
BosOtter
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Wed Apr 17, 2013 8:52 pm

Re: Beste prys op Vortex scopes?

Post by BosOtter »

Arnold wrote:Ek het die prys by twee handelaars gekry wat vir vir my n beraamde prys gegee het.

Die scopes is nog baie nuut en soos ek verstaan nognie vrylik beskikbaar nie aangesien backorders nog volgemaak word.
Dankie, nogals gewonder hoekom niemand dit adverteer nie behalwe daai site wat dit invoer.
Post Reply