Louis nuwe lid
-
Louis Lehmkuhl
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Thu Nov 05, 2015 5:45 am
Louis nuwe lid
Goeie dag ek is Louis Lehmkuhl ek boer in Steynsrus in die OVS het groot belangstelling in jag en probleemdierbeheer wil graag meer leer van probleemdier beheer. Dankie vir die aanvaarding. Groete.
-
Herrie260
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Tue May 20, 2014 11:27 am
Re: Louis nuwe lid
Hallo Louis
Baie welkom hier. Jy gaan dit baie geniet
Groete
Herrie
Baie welkom hier. Jy gaan dit baie geniet
Groete
Herrie
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Louis nuwe lid
Welkom Louis
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Louis nuwe lid
Hi Louis, baie welkom.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: Louis nuwe lid
Hallo Oom Louis.
Welkom hier. Hier is die regte plek om vrae te vra i v m daai probleem van oom. Dit is maar hoe ek ook die forum ontdek het. Sit daai foto's van oom op dan hoor ons wat se die ander manne wie hulle dink is die skuldiges. Hoop dit gaan al beter daar.
Groete Eddie Wessels.

- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Louis nuwe lid
Hallo Louis, baie welkom. Ek is dalk een van die dae op Klein Makawaanstad dan kan ons lekker skiet gesels. Het gister met Robert gepraat en dit gaan goed met hom.
Geniet die Forum.
Groete
Ferdi Bam
Geniet die Forum.
Groete
Ferdi Bam
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Louis nuwe lid
Welkom, hier help ons graag, maak soek ook soms n baklei net om verveeltheid te breek!!
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber