Nuwe lid
-
Landcruiser
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sun Nov 01, 2015 6:33 am
Nuwe lid
Dagse almal! Eks Nico Swart boer in Noord Natal in die Dundee-Vryheid area! Ek is voorgestel aan jul forum deur Norbit Hellberg ons jagtervereniging se ondervoorsitter! Ek rerig baja beindruk met jul forum,ek probeer Let wel Probeer soveel moontlik tyd op skietbaan deurbring wat nie altyd moontlik is nie! Ek herlaai self al my kalibers! Hoop om raad te kry en nie eers al die skoolgeld te betaal nie! Ek skiet .260 tikka super varminter,270 zastava, 308sps tactical Remington,9 mm cz en 12 boor Baretta ss natuurlik permanent .22 brno saam in bakkie! Byvoorbaat dankie vir al die interresante leestof en hulp!
Last edited by Landcruiser on Sun Nov 01, 2015 7:19 pm, edited 1 time in total.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe lid
Welkom, Nico. Hoop jy geniet dit hier!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Nico.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17