teleskoop keuse
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
teleskoop keuse
manne die topic is seker al bespreek maar ek gaan weer vra want daars seker al nuwe modelle uit.ek soek n lekker scope wat meestal vir nagskiet gebruik gaan word so hy moet lekker kan id.ek doen nie langafstand skiet of baie papier skiet nie maar hy gaan ook gebruik word vir bokke skiet in die dag.ek kyk na vortex,sightron en dalk meopta.ek wil nie regtig meer as 14k betaal nie.vergroting moet so 16/20/24x50of 56 wees.kan julle ook se of dit moet ffp of sfp wees,eks nie so op hoogte met dit nie.laat weet bietjie wat julle het en wat werk goed
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: teleskoop keuse
Ek sal se koop vortex 6.5-20x50 dis so raps oor die 10k
Ffp is baie lekker as jy gaan meet, maar vir meeste mense is sfp voldoende.
Ffp is baie lekker as jy gaan meet, maar vir meeste mense is sfp voldoende.
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: teleskoop keuse
Kyk bietjie na zeiss hd 5-25x50 . Humansdorp koop kan heel moonlik die beste prys he op hulle.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: teleskoop keuse
die ffp scope se kruis kan dik raak op kleiner vergrotings. veral as mens seker max 12-14 skiet.
meopta R1
meopta R1
HOU HOM DAAI DIKTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: teleskoop keuse
Praat as jy 'n Zeiss HD5 5-25x50 Rapid Z-Varmint soek.
Ons het een te koop teen R14,000.00
Ons het een te koop teen R14,000.00
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: teleskoop keuse
Ek sou hier na ook gekyk het
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=44838
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=44838
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: teleskoop keuse
cassie_calvinia wrote:die ffp scope se kruis kan dik raak op kleiner vergrotings. veral as mens seker max 12-14 skiet.
meopta R1
Sal verseker vir die Meopta gaan vir nagskiet.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Chrisjan
Re: teleskoop keuse
Ek koop verseker weer Sightron. Lense is super helder en turrets is ultra vertroubaar.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: teleskoop keuse
dankie sover.ek lees dat mens nie met nagskiet veel meer as n 12 vergroting kan gebruik nie dan moet jy begin fokus ook stel?gaan n 20/24 vergroting nie werk om beter te id en dan weer af te draai 12 toe as jy klaar kon id nie?of praat ek nou twak?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: teleskoop keuse
Ek glo nie jy gan altyd genoeg tyd kry vir op en af draai nie.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: teleskoop keuse
met goeie scope kan jy op 12x op 400m id.
verder skote help 14x vergroting
verder skote help 14x vergroting
HOU HOM DAAI DIKTE
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: teleskoop keuse
nee ek kan inelkgeval nie so ver skiet nie.ek dink weer mens het baie van die jagte oorgenoeg tyd om met die vergroting te speel.hoe lank kan dit jou nou vat om hom van 12 na 24 te draai en weer terug?eks net moeg om n ding op 400m te sien sit en nie wil inkom nie en ek kan hom nie id nie,mors omtrent heel aand op hom net om uit te vind dis n springhaas of maanhaar
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: teleskoop keuse
Jy kan maar kyk na die meopta ek het net zeiss onder jou aandag gebring oor die vergroting wat jy soek. ek skiet tans met n leopold vx3 4.5 - 14 x 50 en ek draai hom bitter min na 14 vergroting. hys meeste van die tyd op 11 x. Dis nou vir nag skiet. Ek gaan op n stadium reg wees om n meopta op te gooi en dit gaan of die R1 3 -12 x 56 wees of as die ek by die beter R2 se prys kan uitkom eerder hom opgooi. die R2 is n 2.5 -15 x 56 en ook paralax vry.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: teleskoop keuse
cassie_calvinia wrote:die ffp scope se kruis kan dik raak op kleiner vergrotings. veral as mens seker max 12-14 skiet.
meopta R1
Cassie, dit is net andersom. FFP word al dunner hoe kleiner die vergroting
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: teleskoop keuse
Vir nagskiet sal ek die Meopta kies tussen daardie 3
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: teleskoop keuse
jammer OomPiet Breedt wrote:cassie_calvinia wrote:die ffp scope se kruis kan dik raak op kleiner vergrotings. veral as mens seker max 12-14 skiet.
meopta R1
Cassie, dit is net andersom. FFP word al dunner hoe kleiner die vergroting
HOU HOM DAAI DIKTE
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: teleskoop keuse
FFP scopes is gewoonlik n bietjie duurder en vir my beslis die beter opsie. Ek hou baie van die S&B 3-12x50 Zenith, Leupold Mk 4, Vortex PST 4-16x50, Bushnell LRHS 4.5-18x44, SWFA 3-15x42 - almal uitstekend en ja natuurlik FFP!
"the more I practice, the luckier I get'
-
GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: teleskoop keuse
Maar hoe kry mens die SWFA hier in RSA?Steppenwolf wrote:FFP scopes is gewoonlik n bietjie duurder en vir my beslis die beter opsie. Ek hou baie van die S&B 3-12x50 Zenith, Leupold Mk 4, Vortex PST 4-16x50, Bushnell LRHS 4.5-18x44, SWFA 3-15x42 - almal uitstekend en ja natuurlik FFP!
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: teleskoop keuse
Seker maar soos mens al die ander goed wat mens nie hier kry nie bekom!GVC86 wrote:Maar hoe kry mens die SWFA hier in RSA?Steppenwolf wrote:FFP scopes is gewoonlik n bietjie duurder en vir my beslis die beter opsie. Ek hou baie van die S&B 3-12x50 Zenith, Leupold Mk 4, Vortex PST 4-16x50, Bushnell LRHS 4.5-18x44, SWFA 3-15x42 - almal uitstekend en ja natuurlik FFP!
"the more I practice, the luckier I get'
-
GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: teleskoop keuse
Soos ek verstaan weier hulle om die scopes hierheen te stuur. Dus het jy n vriend daai kant nodig on dit te koop en te courier...Steppenwolf wrote:Seker maar soos mens al die ander goed wat mens nie hier kry nie bekom!GVC86 wrote:Maar hoe kry mens die SWFA hier in RSA?Steppenwolf wrote:FFP scopes is gewoonlik n bietjie duurder en vir my beslis die beter opsie. Ek hou baie van die S&B 3-12x50 Zenith, Leupold Mk 4, Vortex PST 4-16x50, Bushnell LRHS 4.5-18x44, SWFA 3-15x42 - almal uitstekend en ja natuurlik FFP!
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: teleskoop keuse
dis jammer, baie lekker scopes. Sal die SWFA maar vervang met IOR op my kortlys.
"the more I practice, the luckier I get'
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: teleskoop keuse
Pel van my het sy Vortex -24 ingeruil vir die Meopta -16. Hy mis nie eers die groter vergroting nie, hy se die Meopta is net in n ander klas.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: teleskoop keuse
Wie hou n redelike reeks Meopta aan?
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: teleskoop keuse
Shaker, Wildman sal jou kan help glo ek. Ek het vroeer die week n' Meopta Meostar R1 3-12X56 by hulle Bethlehem tak gekoop. Humansdorp Kooperasie hou ook Meopta aan as ek reg onthou
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: teleskoop keuse
I bought my Meopta from the Humansdorp Co-op. Best pricing I found in SA.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver