Flip up scope covers

Post Reply
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

Flip up scope covers

Post by Speelmansjagter »

Wil graag hoor watter tipes almal gebruik en/of aanbeveel...

Ek is in die mark vir nuwes vir my kahles 624i'
Op safari se webblad het hulle butler creek se ''chart'' met die verskillende tipes, ek het solank die mates vir hulle gestuur en wag op 'n antwoord.
Myne se mates val tussen twee soos op die ''chart''. Ek neem aan ek moet die kleiner een kies, want te groot is seker te groot en ek neem aan ek kan die kleiner een bietjie strek?

Daar nog iets om aan te kyk en waar kan ek kyk?

Groete
Jaco
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Flip up scope covers

Post by Boersonderroer »

Vergeet daarvan om die klein een te vat en te rek. Daai Butler Creeks het harde plastiek, vat eerder die groter een, jy kan prestik insit as hy nie lekker pas nie.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Flip up scope covers

Post by Askari »

http://shop.technopro.co.za/index.php?m ... tler+creek

Ek het die webwerf raak gegoogle. Het nog nie self by hulle bestel nie, maar hulle het 'n groot verskeidenheid Butler Creek produkte.
Gooi lood!!!!
Gabriel Lewis
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Thu Sep 03, 2015 5:26 am

Re: Flip up scope covers

Post by Gabriel Lewis »

Ek het twee stelle Butler Creek Flip up covers gekoop in Engeland in 2005. Hulle werk nog steeds so goed soos die dag toe ek hulle gekoop het. Ek het n ruk trug die 1 stel op n nuwe teleskoop gesit en dit was eefens te groot, maar 1 winding Duck tape op die scope en hy sit nou lekker styf.
As jy die cover te veel rek om oor n scope te gaan werk hy nie meer lekker nie en gaan sommer vanself oop, koop eerder groter.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Flip up scope covers

Post by Cobus(Cobb) »

As jy kan, vat scope saam en kyk wat pas....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
NJ_v_N
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am

Re: Flip up scope covers

Post by NJ_v_N »

Ek het n paar stelle al by technopro gekoop.

Erens op butler creek se website staan daat dat jy die naaste grotte vat. Die binnekant loop n effense taper om te akkomodeer vir daai biekie kleiner/grotter.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Flip up scope covers

Post by andre007 »

Ek gebruik sommer Hawke Optics sin. Hulle is goedkoop en werk lekker
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

Re: Flip up scope covers

Post by Speelmansjagter »

Dankie. Goed om te weet NJ.
Ek het hulle nog nooit hanteet nie.
Ek sal gaan kyk hoe lyk hawke s'n
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
Post Reply