WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post Reply
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by JOHANNIC »

ROELOU BARRY TROFEE
Hierdie is n baie gewilde skietdag met baie pryse op die spel
20 skote 4 bane


MOET DIT NIE MIS NIE

                                                                            ROELOU BARRY TROFEE
Biebers
Need for speed >:D
Eras
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Wed Sep 08, 2010 7:59 am

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by Eras »

Johan, stuur asb die nodige inligting vir ons wanneer dit beskikbaar is.
Dankie
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by JOHANNIC »

Eras
Ek maak so! ;)
Last edited by JOHANNIC on Wed Feb 09, 2011 6:01 pm, edited 1 time in total.
Biebers
Need for speed >:D
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by JOHANNIC »

Onthou om inteskryf
Inskrywingvorm beskikbaar op sahuntingrifle.co.za
Biebers
Need for speed >:D
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by Gerrit Visser »

62 skuts neemdeel

Baan1 5x8' gongs 150m 175m 200m 185m 200m  L? oos sandsakkie    -  Maklikste baan  
Baan2  gong 1 opsie van 4' of 8' gong                  L? oor sandsakkie   -   5 Manne Skiet voltal
         gong2 opsie 2' 4' of 8' gong 200m
         gong3 opsie 4' of 8' gong 250m
         gong4 8' 300m
         gong5 8' 330m
Baan3 5x8' gong 150mm-220m skiet uit springbok voorsitstoel      -        Lyk makliker as wat dit is
Baan4 5x8' gong  150m-260m Staan oor driepoot                       -         4 Manne + 1 JNR Skiet voltal  


Voltal = 24 punte [4x bonus punte]

MANS
1  A. VOLSCHENK 24          6MMXC
2  DU TOIT HANNES 23      7MM REMM
   DU PLOOY JOHAN 23     243WIN'tjie
   VISSER GERT 23            308win
5 LE ROUX PIETER 22         6mmAI

DAME
1 M VOLSCHENK    21         6MMXC

JNR
1 WALTERS REGGIE 18       223     [NET 9JAAR OUD]

GROETE GERT

 
Last edited by Gerrit Visser on Sat Mar 05, 2011 9:54 pm, edited 1 time in total.
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by JOHANNIC »

9 jaar oud ek wens julle kon dit sien,om te staan en skiet oor n driepoot en n gong op 260m raak te skiet sit nie in enige een se g@t nie Hoendervleis ;) :angel: ;)
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by JACQUES BOTHA »

Johan
Dit klink na baie suksesvolle skiet - geluk met julle "steel challenge"
Pas daai jong man op en hou hom aan die skiet ...hy het gekook en hy gaan nog n paar pryse huis toe bring.
Dink net wat gaan hy maak met n 243 met 55 grein puntjie  wat 4000 voet hol  Need 4 speed lag lag lag
Groetnis
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by Christo »

JACQUES BOTHA wrote: Johan
Dit klink na baie suksesvolle skiet - geluk met julle "steel challenge"
Pas daai jong man op en hou hom aan die skiet ...hy het gekook en hy gaan nog n paar pryse huis toe bring.
Dink net wat gaan hy maak met n 243 met 55 grein puntjie  wat 4000 voet hol  Need 4 speed lag lag lag
Groetnis
Jacques
Dit was baie lekker, ek kom nie eens naby nie, was darem onder die helfte gewees, wou vir klein Reggie net daar betaal vir lesse, maar die man praat te min. Ek het hom beleef op baan 1 en 2 en moet s? daar is groot potensiaal. Sommer so asof dit net nog iets is wat hy moet doen vir die dag. MOOI GEDAAN.

Daai staanbaan was my almamater. 4 gonge gemis. Piet B, jou skuld  ;) . Ek mis dit wat jy die ander manne geleer het.  :'(


Johan en al die manne van Robertson. DANKIE. Ek dink selfs Irma is nou "gehook". Andries kan orginase. Goeie voorbeeld vir almal wat dink 'n tak is net 'n tak.
Last edited by Christo on Sun Mar 06, 2011 4:11 pm, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by Gerrit Visser »

Christo lekker om te sien jy bring jou hele familie saam. Die Nag skiet is nog aan, datum is nog 'n probleem. Wynland wil vanjaar meer doen vir JNR's en beplan 'n .22 baanskiet, gongs en papierteikens, waar Oom Johan en goeie skutvriende die kuns sal oordra.

Gert
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by Gerrit Visser »

Wynland het 16 April  RIETVALLEI WINES se baanskiet  aangebied. Ons was gese?n met 98 skuts. Die kompetiesie bestaan uit 4 bane 600/10 PUNTE.   1- Springbok 200m l? oor sandsakkie
            2- Rooibok    100m sit met stok
            3- Vlakvark    35m  staan sonder rus
            4- Gongbaan  1=150  2=175  3=200  4=185  5=200

1.  Gerrit Visser             550/8      308
2.  Kanollie Beukes         540/8      260AI
3.  Corrie Prins               510/5      25-06
4.  Danie Obermeyer      510/1 JNR 308
5.  Jacques Obermeyer   480/7  243

Carla Rademeyer het die afdeling vir dames gewen en Danie Obermeyer die junior afdeling. Klein Danie net 10jr met sy pa se 308 plankgun het almal verbaas en op hul neuse laat kyk. Verstaan die man kook vanjaar en loop gereeld huistoe met die pryse.


.22 posskiet

BESTE MAN  PIETER LE ROUX       560
BESTE DAME  CARLA RADEMEYER  300
BESTE  JNR    CJ DE SMIDT           355

Groete Gert



 
Last edited by Gerrit Visser on Mon Apr 18, 2011 9:40 pm, edited 1 time in total.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by JPS »

Baie mooi Gert,

Sjoe daai jongman roer die dinge.



Groete
JP
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by MJK »

Geluk Gert!

Wat kan 'n man dan se as die kind van 10 die Pa wen met sy eie geweer... Eish! Netjies Danie! 8)
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by baboonstalker »

Wat kan 'n man dan se as die kind van 10 die Pa wen met sy eie geweer... Eish! Netjies Danie!
'n man s?: "wag net tot ek die do#$#@%#se 243 aan die skiet kry"
Danie skiet nou soos 'n ou yster, maar wag tot pa die 243 se ding agterkom, dan gaan julle darrem 'n pa en seun span sien soos min!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by Ponkie »

Oom Johan

Is daar nie nog van daai tipe jongmanne in die Kaap nie? Kaapjag se seniorspanne doen elke jaar so goed by die Intervereniging in Bloem, maar waarom nie 'n Junior span nie??? Is daar nie iemand wat bietjie kan voor vat en 'n junior span op die been kry, sodat laaities van daai kaliber nie verlore gaan nie!?? Een van die dae kry die man hare op ander plekke as sy kop en as hy eers 'n ruik opgetel het is dit verby! haha!

Oom Wouter de Vos het 'n uitstekende werk gedoen met die Juniors by SuidKaap. Ons het nog mense soos hy nodig.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by Gerrit Visser »

Ponkie die plan is oorgedra aan die pa's. Dinge vorder ook goed met die JNR's. Glo 2012 sal Kaapjag 'n JNR span kan neem.
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: WYNLAND GONG CHALLENGE ROBERTSON 5 MAART

Post by Ponkie »

Gerrit Visser wrote: Ponkie die plan is oorgedra aan die pa's. Dinge vorder ook goed met die JNR's. Glo 2012 sal Kaapjag 'n JNR span kan neem.
Oom Gert

Maak my hart baie bly om dit te hoor! Ek het vir 4 jaar in 'n ry vir Suid-Kaap se juniors geskiet. Die eerste keer het ons nog in die senior afdeling geskiet!
Ek kan julle verseker dat Suid-Kaap hulle Juniors op die hande dra. Daar word gesorg dat ons nie heeldag voor die TV opeinfdig nie, maar in die veld is!

Oom Wouter de Vos wat in Desember oorlede is, was my en so ook baie ander Juniors se Pa op die skietbaan! Sal die dinge wat ek by hom geleer het nooit vergeet nie. Dis agv hom dat ek bv. vandag enige tyd vir iemand sal aanspreek indien ek voel die persoon tree nie veilig op nie.

Sien uit daarna om te sien dat iemand Suid-Kaap se Juniors bietjie kompetisie gee!

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Post Reply