Trico .22 Magazine.....enige iemand?
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Dagse Almal
Ek het n Trico .22 (ook gemaak deur Kriegskorte en Co soos Krico) maar sukkel myself simpel om n spaar maggesyn op te spoor. Die een wat ek tans het is n 6 skoot maar is opsoek na n 10 skoot +. Enige iemand wat dalk weet waar n mens so iets in die hande kan kry of self laat maak sal ek dit baie wardeer.
Lekker dag julle
Adriaan

Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Krico?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Nope Trico. Pa se broer het ook een
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Adriaan sorry ek ken net die krico. Adriaan ek sien jy is eerste mede Groblersdaller hier.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Ja almal vra of dit nie Krico is nie. Van wat ek kan aflei is dit een en dieselfde fabrikaat. Of die Trico dalk net n model was sal ek nou nie weet nie maar op die wapen staan Trico.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
K-mag maak magasyne vir hulle. Slaan Google.
Die K van Krico lyk maar snaaks en kan na 'n T lyk - beloer hom met 'n vergrootglas.
Die K van Krico lyk maar snaaks en kan na 'n T lyk - beloer hom met 'n vergrootglas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Nee oom Tripod- is verseker Trico. Die is die 3rde een wat ek van hoor . 2 van hulle onder hand gehad
//images.tapatalk-cdn.com/15/10/19/a64dfa594dcd2afe13596ef57474eccf.jpg
I stand corrected. Duidelik is ek al vir 30 jaar in my m&$r in verkeerd. Daat T is toe n K.
//images.tapatalk-cdn.com/15/10/19/c9782183d709df8711460e06b9a535b3.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/10/19/a64dfa594dcd2afe13596ef57474eccf.jpg
I stand corrected. Duidelik is ek al vir 30 jaar in my m&$r in verkeerd. Daat T is toe n K.
//images.tapatalk-cdn.com/15/10/19/c9782183d709df8711460e06b9a535b3.jpg
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Manne ek het nou al n paar keer Mnr Google geraadpleeg en het ook n klomp mense gevind wat informasie soek oor "Trico". So dit is hoekom ek aangeneem het die is n Trico.
Na die skrywe hier bo het ek n ander benadering gevat en het Krico se logo gegoogle en so waar as vet.......my geweer is n Krico! Sal seker my lisensie hernuwing hom moet regstel;-)
Dankie vir die hulp julle. Wardeer dit baie.
Na die skrywe hier bo het ek n ander benadering gevat en het Krico se logo gegoogle en so waar as vet.......my geweer is n Krico! Sal seker my lisensie hernuwing hom moet regstel;-)
Dankie vir die hulp julle. Wardeer dit baie.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Ritchie wrote:Manne ek het nou al n paar keer Mnr Google geraadpleeg en het ook n klomp mense gevind wat informasie soek oor "Trico". So dit is hoekom ek aangeneem het die is n Trico.
Na die skrywe hier bo het ek n ander benadering gevat en het Krico se logo gegoogle en so waar as vet.......my geweer is n Krico! Sal seker my lisensie hernuwing hom moet regstel;-)
Dankie vir die hulp julle. Wardeer dit baie.
Sal seker jou soeke na n magsyn ook makliker maak, hier is Kmag se lys van magasyne wat hul so week of 2 terug vir my gestuur het
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Baie dankie Capt. Dit het my soektog darm tot n einde gebring. Wardeer die hulp!Capt. Oblivious wrote:Ritchie wrote:Manne ek het nou al n paar keer Mnr Google geraadpleeg en het ook n klomp mense gevind wat informasie soek oor "Trico". So dit is hoekom ek aangeneem het die is n Trico.
Na die skrywe hier bo het ek n ander benadering gevat en het Krico se logo gegoogle en so waar as vet.......my geweer is n Krico! Sal seker my lisensie hernuwing hom moet regstel;-)
Dankie vir die hulp julle. Wardeer dit baie.
Sal seker jou soeke na n magsyn ook makliker maak, hier is Kmag se lys van magasyne wat hul so week of 2 terug vir my gestuur het
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Wel, die goeie nuus is dat jy 'n baie nice Duitse .22 ryker is... - en kan spog daarmee!Dries101 wrote:
I stand corrected. Duidelik is ek al vir 30 jaar in my m&$r in verkeerd. Daat T is toe n K.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Hein M. wrote:Wel, die goeie nuus is dat jy 'n baie nice Duitse .22 ryker is... - en kan spog daarmee!Dries101 wrote:
I stand corrected. Duidelik is ek al vir 30 jaar in my m&$r in verkeerd. Daat T is toe n K.
Hou van die positiewe uitkyk.

.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Ritchie, dit is beslis n Krico. Ek het presies so een asook my pa toe hy nog geleef het. Ons het ook gedink dit is n Trico toe ons klein was, maar was gou reggehelp toe ek ouer word. Die sierskrif spelling lyk wel soos Trico, maar ek kan jou verseker dit is Krico, daarom ook die benaming op die aksie wat se "Kriegeskorte"
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Askuus man, ek sien ek het bietjie laat ingeskryf, julle het reeds gesien dit is n KricoPiet Breedt wrote:Ritchie, dit is beslis n Krico. Ek het presies so een asook my pa toe hy nog geleef het. Ons het ook gedink dit is n Trico toe ons klein was, maar was gou reggehelp toe ek ouer word. Die sierskrif spelling lyk wel soos Trico, maar ek kan jou verseker dit is Krico, daarom ook die benaming op die aksie wat se "Kriegeskorte"
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Baie dankie Oom Piet. Het Oom op die lisensie gese Trico of Krico?
Myne staan Trico. Haha!
Myne staan Trico. Haha!
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Hier is 'n foto van myne - jammer oor swak kwaliteit
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?
Ritchie wrote:Baie dankie Oom Piet. Het Oom op die lisensie gese Trico of Krico?
Myne staan Trico. Haha!
Krico